Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

wykie

Senior Member
neewat daa is ons baie rustig inelkgeval ek is nie soos daai ernstige vissermanne wat heilig is oor oor hulle stukkie water nie
 

gerard10

New member
Ons het so klein probleem met Ardenza ek het hulle nou net gebel en daar is 'n klub komp aan die Saterdag. Eenige ander plek wat ek moet uitvind vir ons?
 

CARP1

Sealiner
Vlak water en winter werk net nie.Is Kollege Plaas groot genoeg dat almal sal plek kry,selfs die ouens wat Vrydag kom?Is daar ander voorstelle?
 

Unlimited

Sealiner
Verduidelik n bietjie hoekom nie? Ek dog nog altyd hoe vlakker die water hoe warmer is die water? Dit n goeie of slegte ding in die winter? By gese ekt geen ervaring as dit kom by winterhengel nie...

Daai rivier deel het 30ft diep water op so 100m tot 150m. Daar is oor genoeg spasie om te sit ja. Maar ja, dis net n voorstel.
 
Top