Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Naruto

Sealiner
Harties

Unlimited

gerard10

Bruggie

CARP1

SHINO

Schobies

Vaaldam

wykie

TimJan

Waldok

Naruto

Brakkanjan
 

Brakkanjan

Senior Member
Die eerste een gaan ek skiep maar die tweede een later die winter sal ek probeer bywoon. (Hang af wat se die dagboek).^^..

Wou graag die naweek of in die week my PB probeer verbeter maar.......'n niersteen wat los gekom het, het gemaak dat ek bietjie maar net gerus het en my kas reggepak en skoongemaak het.
 

Bruggie

Sealiner
Soos julle sê ek dink mense onderskat die Vaaldam. ek het my PB gevang by Boshkop so 40 meter van die kant af en dit was %$#@ KOUD.
 

CARP1

Sealiner
Jammer om te hoor,Brak.Ek het my share van daai klippies verlede jaar gehad.Dis glad nie Lemonade nie...Dink aan die positiewe kant...jy betaal geld sodat n MAN aan jou jy-weet-wat kan vat.LMGA! Sterkte,ou maat.
 

CARP1

Sealiner
Eish,Unlimited,ek sal Bloemhof enige dag bo die ander kies.My beste trip ooit was n winter trip by Sandveld.Maar ek hoor wat die manne se.Dis in elk geval belangriker om vir my om julle te ontmoet.Harties of Vaaldam maak nie saak nie.Dit gaan n skitterende trip wees.
 

Unlimited

Sealiner
ek wil bloemhof toe gaan in die somer, dit sal my eerste keer wees, wil nie in die winter gaan en dan n swak trip he ni en dan n mental block teen die plek kry nie...
 

CARP1

Sealiner
Persoonlik het ek nog nooit n swak trip in die winter daar gehad nie.Average van so 5 vir per dag,en dan ook n goeie size.Maar ons het ook nog altyd goeie weer gehad,so geluk het ook n rol gespeel.Die lekker van die somer is dat die snorre ook lekker aan die gang is.
 

Naruto

Sealiner
snorre sal in winte byt, maar jy sal die vis moet gaan soek, want hul is glad nie aktief nie. Hul spaar energie so hul bly maar op een plek.
 

CARP1

Sealiner
Majority rules,ou maat.Eks happy met Ardenza as dit die besluit is.Maar hoe gaan jy oorleef met 2 stokke?
 

Naruto

Sealiner
bring ma net soveel stokke soos jul wil ouens. Dis anyway net n social. Watter datum gaan ons nou?
 

Unlimited

Sealiner
Manne, ek lees dat die ntvl gronde by roodekoppies oor geneem is deur louwtjie louw van vaskap. Hyt al 30 ton hiasinte verwyder en het 20 mense wat heeldag lank net dit doen. Die badkamers word ook 3 keer n dag skoon gemaak en daars warm water. Baie nuwe veranderings gaan plaas vind en het al, daar is ook staanplekke met kragpunte en dit als net vir R80 per persoon per dag, aand in gesluit...

Wies game vir roodekoppies?
 

Naruto

Sealiner
ouens. Lyk my ek gaan die volgende social mis. Het n kamp saam vriende van my daai lang naweek in augustus. Wil n paar groot karp gaan aankeer by rooiwalle.
 

CARP1

Sealiner
Ek stem saam met Gerard.Die van ons wat Vrydag kan afvat/verlof insit kan al Donderdag oggend deurgaan.Die ander manne kan na werk aansluit.
 

CARP1

Sealiner
Ek stem saam met Gerard.Die van ons wat Vrydag kan afvat/verlof insit kan al Donderdag oggend deurgaan.Die ander manne kan na werk aansluit.
 
Top