Next Sealine Conventional Angling Social for 2011

Unlimited

Sealiner
Hehe... eks game vir enige plek, vaaldam is so te se net sover van my af as harties, tyd gewys... al rede hoekom ek een van daai noorderlike damme sal like is omdat dit warmer daar is en die vis dalk meer aktief sal wees.

Ek gaan paas naweek weer bietjie try vang in die magaliesrivier, wil n karp daar vang, kyk of daar regtig karp is
 

CARP1

Sealiner
Shot.Geen pressure op jou nie,Naruto.Dit hang maar net van jou af of Unlimited saamgaan...he he.So tot dusver is dit ek,Brug,Gerard en Unlimited.Komaan boys,dit gaan n great trip wees.
 
Top