New Smart Ski

Fred Smit

New member
Hi Guys,

Why is everyone so quiet after the launch of the new smart ski? Has anyone tried this thing? How does it compare to a jetski? Pro`s & cons please.

Fred
 
Hi mense.

Ek persoonlik dink dis n oulike en goedkoper opsie.Ek het redelik nvorsing gedoen en ek dink dit sal n baie stabiele craft wees as jy eers agter die backline is.Ek persoonlik dink die stuurwiel metode gaan nie lekker werk nie omdat jou hande naby mekaar is terwyl jy moet ballanseer,en die throtle metode gaan my ook afsit want dan gaan jou hande op twee plekke wees weereens terwyl jy jou ligaam moet regop hou en jou angles reg moet kry om die branders aan te vat.AS die smart ski dieselfde gestuur het as n jetski sou ek eer belang gestel het natuurlik..Ek weet nie wat hul kos nie maar ek weet dat n 60hp bigfoot 65duisend rand kos ,dan moet die controls en boot nog bykom ,so ek reken die kompleet ski moet om en by 80duisend rand kos.

En as jy dan al die voordele en nadele gaan byreken klop n jetski byverre.Want vir 80duisend rand kan jy al vir jou n baie goeie toestend 4stroke ski koop tweedehaans.

Al voordeel wat die smartski het is baie ruimte en biekie meer stabiliteit,dan bly ek verseker maar by n jetski

Hiermee wil ek glad nie die vervaardigers van die smartski afkraak nie.Ek sou graag net wou hoor of dit montlik sou wees om die stuur te kan verander na dieselfde as n jetski,want dan is ek meer oortuig dat hulle nie gaan voorbly met verkope nie en ek sou ook dan belangstel

Groete en stywe lyne

 

 
 

Marius Conradie

New member
Hi Daar

Ek wil net waardevolle inligting met jou deel, die Smart-Ski kom met die stuur meganisme soos n normale boot, dit sal onprakties wees om "handles" soos op n Jet Ski op te sit aangesien jy nie die rat verhouding soos in n "helm" stelsel sal he nie, dit sou geweldig moeilik wees om te stuur tensy "hydrualics" op n manier geinstaleer kon word. ongelukig sal dit kostes opstoot.

Ook moet in ag geneem word dat ski-bote n stuurwiel en throtles het en jy staan boonop, waarom die die wiel vervang as dit beproef is?

Die prys! vergelyk nuwe met nuwe, jy sal vind die Smart-Ski is goedkoper, daar is ongelukig nie 2de handse Smart-Ski's beskikbaar nie. Die Smart-Ski is uniek ontwerp om meer stabiliteit, stoor en dek ruimte te verskaf vir hengel gerief, dit maak hom n uitblinker in sy gebied! Om kostes te beperk het ek vir my n goeie 2de handse Evinrude gevind wat dit meer bekostigbaar maak.

Groete

Marius
 

Attachments

  • IMG_9263.JPG
    IMG_9263.JPG
    32.1 KB · Views: 404

Marius Conradie

New member
Manne!

Die "kaalgat" boot is R35000,

Trailer hang af hoe jy hom wil paint of poeier, normaal weg so tussen R8-R12000 gegalvinized,

Stuurwiel, helm en kabel so R2000,

Motor! is jou eie keuse hoeveel jy wil spandeer en die contols kom gewoonlik saam, dan kom al die bykomstige en mooi maak goed wat ook jou eie keuse is.

Ek het voorheen die caculator geslaan en met n 2de handse 40hp 3cyl Yamaha, boot trailer, feul tank, battery en nog n paar goed, toe kom ek op sowat R69 000 uit! Ales nuut en "Full House" kan moontlik tot R130 000 beloop, my Smart-Ski het my R92 000 gekos, maar ek moet daarby se, ek het oor kapitaliseer op my fish finder alhoewel ek my vrou kon oortuig dat dit is die belanglikste ding is en sonder kon "operate" nie!

Praat later weer!

Marius
 

Attachments

  • IMG_9261.JPG
    IMG_9261.JPG
    26.4 KB · Views: 382

Shadcast

New member
Hi Marius,

Hoe is die beskikbaarheid? Word dit op besteling gemaak of is hulle geredelik beskikbaar. Het gedink om weg te bweeg van my rubber duck en na iets ligter te gaan en die lyk na 'n goeie opsie, Sal my Mercury 75 werk hier, danke
 

Marius Conradie

New member
Ek het 3 in stock, geel met blou, wit met blou en rooi met grys pontoons enige ander kleur sal op bestelling gemaak moet word, dit neem 6-8 weke.

Marius
 

Marius Conradie

New member
Aangaande die 75 Merc,

Dit kan werk, jy sal moet vas hou, hy gaan wild wees, ek gebruik n 60 Evinrude en ek dink die Merc sal naastenby die selfde gewig wees (119 kg) ek sal nie veel swaader aan beveel nie, ook moet brandstof verbruik in ag geneem word met so groot motor. 40-60hp is meer as voldoende.

 

Groete

Marius
 

Press On

New member
kanalla wrote:
Marius

Wat is die verskil tussen die Smartski en die Aquaquad of is dit een en dieselfde vaartuig?

ek dink dis dieselfde.

iv got the aquaquad and the only difference is that mine has the steering that is similar to that of a motorbike. exellent fishing platform. might be for sale soon because im going bigger.
 

Marius Conradie

New member
Kanalla

Nee! dit is nie die selfde nie, die Smart Ski is heelwat groter, hy is 4.8 meter lank by 1.6 meter! Die Smart Ski  het sowat 1 meter deck spasie agter die sitplek, dit gee genoeg beweeg ruimte vir twee mense om gemaklik te hengel en kom met n standaard ingeboude hatch wat gebruik kan word vir n livebait hatch of vir net n vis hatch.

Die Smart Ski het genoeg spasie onder die sitplek vir 2 petrol tanks, cooler box en nog meer, voor in kan jy jou anker en veiligheids toerusting berg en vistokke tot 2.4 m pas lekker onder die sitplek in. Met alles weg gebere is daar niks wat kan verloor as jy surf launch in onstuimige waters. Die bote is maklik hanteer baar en perfek vir roof vis hengel!

Vir meer fotos van die Smart Ski kan jy my kontak op mariusc@saol.com, ek het nog drie nuwes in vooraad en ook n demo model wat beskikbaar is by my in Warner Beach,

Beste Groete!    Marius
 

Attachments

  • DSC_0190.JPG
    DSC_0190.JPG
    36.7 KB · Views: 176
Top