Manne!
Die "kaalgat" boot is R35000,
Trailer hang af hoe jy hom wil paint of poeier, normaal weg so tussen R8-R12000 gegalvinized,
Stuurwiel, helm en kabel so R2000,
Motor! is jou eie keuse hoeveel jy wil spandeer en die contols kom gewoonlik saam, dan kom al die bykomstige en mooi maak goed wat ook jou eie keuse is.
Ek het voorheen die caculator geslaan en met n 2de handse 40hp 3cyl Yamaha, boot trailer, feul tank, battery en nog n paar goed, toe kom ek op sowat R69 000 uit! Ales nuut en "Full House" kan moontlik tot R130 000 beloop, my Smart-Ski het my R92 000 gekos, maar ek moet daarby se, ek het oor kapitaliseer op my fish finder alhoewel ek my vrou kon oortuig dat dit is die belanglikste ding is en sonder kon "operate" nie!
Praat later weer!
Marius