New member

Johan Pretorius

New member
Hi All.

Thanks for the oppurtunity to join.

I am new in Port Elizabeth and need to purchase an angling licence. Please assist.

Like we say in Afrikaans   '' Stywe Lyne"

Johan
 

kaspaas

Sealiner
Welkom by Sealine. Jy kan jou Liksensie by jou naaste Poskantoor koop. Kry sommer terselfdertyd ook jou aas permit. Sodoende vermy jy moontlike onsmaaklike interaksies met die omies in uniform.
 

caesar

Member
Welkom by Sealine. Beter inligting en raad gaan jy op geen ander plek kry nie. Hier is manne wat uitmaak en glad nie skaam is om hulle kennis te deel nie. Jy is in goeie hande.
 

Alley Cat

Senior Member
Welcome to Sealine and welcome to PE...its a fantastic site and a fantastic City for everything including fishing of all types. Just give a shout on this site and you will be sorted no matter what the question or hassle is.
:welcomesea::welcomesea::welcomesea::welcomesea:
 

Francois13

Senior Member
Welkom Lourens, hoop jy geniet dit hier!

doen n vol search op die site vir die damme wat jy info op soek, as jy dan nog info benodig is dit beter om n post te doen by die varswater kant en vra dan vir meer info..

groete
francois
 
Top