New dips for 2011 to try

PI

Senior Member
Hi Manne,

Thanks vir al die advice. ASG: watter twee dippies is duiwlesdrek? Ek sal dan een uit haal.

PI
 

LeonK

Member
iets om aan te dink en ek hoop nie ek maak jou nou deurmekaar nie.
jy sit met 3 dips wat n bunspice basis het nl gp, bs32 en perdeby.
dan sit jy met devilsfork en yellow activator wat amper presies dieselfde is.
jy het almond supreme en oorlog 1. is oorlog 1 nie ook almond nie?
wasted is n baie goeie dip maar my persoonlike opinie is dat ek eerder peach en spirits(paint/bj/ens) apart sal aanhou. my rede is dat ek spirits veelsydig wil gebruik saam met verskillende kombinasies sonder die peach geur. indien ek wel peach wil gebruik kan ek dit inbring en visa versa.
jy het BMT, banjo en stats. BMT is basies n vermenging van banjo en stats.
as jy kyk na al die bogenoemde kan jy dalk n hele paar dips uithaal wat jou meer spasie kan gee. of vir meer dips, of vir n ligter kas.
pink sweets/kiana
 

PI

Senior Member
Rampokker:
Jissie thanks vir die info, ek het dit nie eers geweet nie....
Ek sal definitief eerder GP, Perdeby,Yellow Activator en Almond Supreme hou.
Ek sal my stats gaan na slaan en sien met watter combo's en dips ek die meeste vis kry.Dit sal my help besluit tussen BMT, Banjo en Stats.
Ek het altyd goed gevang met pink sweets maar het later al hoe minder vis gekry, miskien sal ek eerder die kiana try.

Laat my weet as julle ander suggestions het.

PI
 

Jake the Snake

New member
Manne tahnks vir die Form. Julle het my nou so pas baie geld laat spaar!!!

En ook aande oppie bank slaap omdat ek te veel visvang geer gekoop het. LOL

Ek wil net `n ander ding by julle hoor. Ek het meetste indien nie al die dips soos hiebo genoem in my kas en ek het die volgende goedtjie in my kas, Wat ek eerlik waar redelik min gebruik maar ek is nie seker of ek hulle moet uithaal of nie. Hulle is:

Caramelix (Trucella) - Die reuk is vir my sterker as SC se FX

Muddy R Spec - Weet glad nie wat die reuk is nie

Buddaplus (Super) - Is die `n Goeie Straberry geur of is daar in die bogenoemde `n beter strawberry basis reuk

Gotcha (Super) - Weet nie wat presies als hier in is nie maar het al goeie vangste gehaad

Trufruit (Trucella) - Baie Sterk Vrugte reuk weereens is daar beter in bogenoemde

Joker(Trucella) - Is die dieselfde as Lootie?

PDI (super) - Die is hulle nuwe dips het nog glad nie probeer nie ek dit ruik ook soos niks in my kas nie, het iemand dalk raad oor die een?

SweetCorn (Super)  -Werk vir my soos `n bom!!!

Rooi Anys (Super) - Die moet deel van die basis reuke ook wees nie???

:wfish
 

Jake the Snake

New member
Skies en ander is ook

Groen Mamba - Pepermint

Bkloemhof - SC

Bloemhof '08 - Weetnie...heheh

Little Boy - Het al gewerk maar is nie seker of die `n dubble is van wat ek reeds het nie

Fruit EX (Trucella) - Die ruik soos fruit met TCP of iets gemeng.. Werk wonders by Bloemhof

Ek vra onverskooning as ek nou die post heentemal reuneur :)fswim) met al my stupid vra, maar ek sal graag my kas goed wil inrig vir die komende Seisoen, ligas, en Klub komp. En aai glo my as ek vir julle se MY KAS IS SWAER pappa...

By Voorbaat dankie

:raine  Stywe/nat lyne

:fbash
 

PI

Senior Member
Jake ou maat ek het dieselfde probleem al gehad. Ek het maar begin stats hou van my vangste en maar elke 6 maande minder en minder dips in my kas begin hou, tot ek met die bogenoemde lys opgekom het. Ek sal nou die hele jaar met dit hengel en dan weer volgende jaar die nogige changes maak.
As jy nie met daai dips vang nie, kan jy in my opinie dit maar uit haal.
 

ASG

New member
PI,

Ek het nou onlangs gesit en kyk watter dips vir my laas jaar die beste gewerk het. Ek hoop dit sal jou bietjie kan help.

Q35
Stuttaford O
Duiwelsdrek
Yellow Activator
Gumtree
Honey
Lootie
Strawberry
Peach
Banjo
Mixed Berry
Almond
Guru
Sweetcorn
Bunspice
FX
Tjop-Tjop
BG
 

LeonK

Member
yes jake

joker is n molasse/strawberry mix wat baie goed werk in die vaaldam. hom sal ek hou. (amper soos oxblood)
dan sal ek ook anys hou vir daai warm dae as niks werk nie. as jy gewone anys het haal een van hulle uit.
as jy een ordentlik strawberry soek kry vir jou sevenster 74.
die res sal ek almal uithaal. jy het mos die gewone fx.

as jy rerig ongemaklik voel met dips wat jy uithaal, sit al die ekstra dips in n mandjie en karwei dit saam dam toe. jy sal wel vinnig agterkom dat jy nie eers aan die mandjie raak nie.
 

Deeg

New member
Ouens, ek sien julle comments oor Juana....hehehe, dis 'n DAMN goeie dip....julle moet net STADIG met die aanwending....daai dip is SUPER gekonsentreerd...letterlik 'n DRUPPEL op jou bol saam met 'n blerts Banjo, en voila!!!

Maak vir jou floaties...gooi twee druppels juana op 'n papiertjie(2x2 cm)...

Gooi so 20 skoon wit floaties in 'n sakkie, en sit daai papiertjie in die sakkie....ruik die volgende dag hoe ruik daai floaties!!!
 
Top