Rampokker:
Jissie thanks vir die info, ek het dit nie eers geweet nie....
Ek sal definitief eerder GP, Perdeby,Yellow Activator en Almond Supreme hou.
Ek sal my stats gaan na slaan en sien met watter combo's en dips ek die meeste vis kry.Dit sal my help besluit tussen BMT, Banjo en Stats.
Ek het altyd goed gevang met pink sweets maar het later al hoe minder vis gekry, miskien sal ek eerder die kiana try.
Laat my weet as julle ander suggestions het.
PI