My PB CARP

Graham001

New member
Ja, hulle het baie goed gelyk.

n' Paar stukkende plekke op die een se stert maar ek dink dit is maar van die spawn.

Die dam lyk ook baie goed.
 

Otter69

New member
Baie mooi karp ek soek nog my 10kg een maar het geen idee
waar om te gaan soek vir hom nie.
Hopelik een van die dae kry ek hom.
Geluk man.
 
Top