My air canon. Made from pvc pipe. All pipe and ben

oosto

New member
Was heeltemaal te beindruk met Naruto se Bom-Zooka.  Het myne ook gebou....nou moet ek nog net gaan toets

 

 
 

Attachments

  • BomKanon.jpg
    BomKanon.jpg
    26 KB · Views: 368

Naruto

Sealiner
oosto wrote:
Was heeltemaal te beindruk met Naruto se Bom-Zooka. Het myne ook gebou....nou moet ek nog net gaan toets
Nice! Hoop jy geniet hom. Laat weet ons hoe werk hy.

Het gister nog ene gebou met al die oorskiet materiaal wat ek gehad het. Toe ek hom toets lek hy. Dog dis by die valve. Al die tyd n joint wat ek nie behoorlik geplak het nie. Die hele seksie kom te on my hande los. Gelukkig toets ek die ding! Kon erg seergekry het.
 

oosto

New member
Gaan sommer Saterdagoggend gou in die veldjie naby my 'n paar 'mortiere':uzi launch. Sal julle laat weet wat die uitkoms is

 

Naruto wrote:
Nice! Hoop jy geniet hom. Laat weet ons hoe werk hy.

Het gister nog ene gebou met al die oorskiet materiaal wat ek gehad het. Toe ek hom toets lek hy. Dog dis by die valve. Al die tyd n joint wat ek nie behoorlik geplak het nie. Die hele seksie kom te on my hande los. Gelukkig toets ek die ding! Kon erg seergekry het.
 

Naruto

Sealiner
Old one modified on the right. New smaller one made from leftover pipe and fittings. Fixed the leak and will test it tomorrow.
 

Attachments

  • Kan7.jpg
    Kan7.jpg
    42.7 KB · Views: 356

Naruto

Sealiner
Perfect size ammo. Want to integrate it into my trace. Will update as soon as I tested it.
 

Attachments

  • EGGS.JPG
    EGGS.JPG
    17 KB · Views: 353

oosto

New member
Toets was toe nie te suksesvol gewees nie.  Eerste bom teen 3 bar uitgeskiet = 80m. Tweede bom teen 4 bar = 110m. Derde bom teen 6 bar = 30m....het 'n lek opgedoen op een van die elbow joints :doh.  Ek het die skade nou herstel, maar toe nie weer tyd gehad om te toets nie.
 

Naruto

Sealiner
Oosto, hoe groot is die valve wat jy gebruik? Nadat ek n 1" valve opgesit het kry ek beter resultate.
 

Naruto

Sealiner
Tested it finally with a line attached. Used a small 5ft rod and Shimano Sidestab 4000 reel fitted with .25mm XX line without a leader. Line doesn't take any impact so a leader is not needed. Got a few shots over 100m at about 3bar. Didn't want to go further as the river is only 115m wide. On the video it went about 90m at 2.5 bar.

[flash=425,344]http://www.youtube.com/v/VF2DX2muuZo?version=3&hl=en_GB&rel=0[/flash]
 

oosto

New member
Naruto wrote:
Oosto, hoe groot is die valve wat jy gebruik? Nadat ek n 1" valve opgesit het kry ek beter resultate.
Hi Naruto. Ek het 'n 3/4" valve (dis al wat ek gehad het toe ek hom gebou het).  Lyk my ek sal moet opgradeer na 'n 1".
 

Naruto

Sealiner
Oosto, wag eers met die upgrade. Het die naweek my 1" gebreek. Dit was n goedkoop (R60) een. Die ding lek nou na net 2 weke se gebruik en toets. Ek gebruik n spring om die sneller vinniger oop te trek met n n draad om dit in plek(toe) te hou. As ek die draad los trek skiet die valve oop en die bomb vlieg baie verder.

Jammer om te hoor joune lek. Dis baie belangrik dat die laste goed gegom word en heeltemal ingedruk word en gedraai word om te verskeker dat die gom behoorlik versprei. Nog iets wat jy in gedagte moet hou is dat daai bends nie 90grade is nie, maar 87.5grade. So die twee chambers aan die kante gaan ie parallel wees met die loop nie, maar wel bietjie uitstaan... As jy hul gaan parallel trek gaan die bend begin lek omdat die pyp dan half gestress word binne in die bend.

Hoop als wat ek gese het maak sin.
 

oosto

New member
Naruto, ek dink dis presies wat ek verkeerd gedoen het die 1ste keer om.  Ek het die 2 kantste chambers parallel getrek aan die loop, en daarvandaan die lek.  Ek het my spacers tussen die loop en die chambers nou effe langer gemaak sodat hulle bietjie wegstaan om te compensate vir die NIE-90 grade elbow.  Hoop dit gaan werk.  Dink ek gaan dalk self bietjie speel met die 'sneller' meganisme.  Ek het nou nog nie rerig gekyk daarna nie, maar kan 'n mens nie dalk dieslfde 'float' valve gekruik soos in 'n toilet cistern? Trek die lever af terwyl jou oppomp, en lig op om te skiet?
 

dirkc

New member
Hi hier is my kanon. Ek gebruik 'n sprinkler valve met 'n blow gun as trigger. Gaan kyk op www.spudfiles.com vir meer inligting. Jy kan selfs 'n piston operated air cannon maak.
 

Attachments

  • 22082011048.jpg
    22082011048.jpg
    34.3 KB · Views: 305
Top