My air canon. Made from pvc pipe. All pipe and ben

oosto

New member
AYOBA! wrote:
laat my wonder hoe die ouens van Mythbusters dit sou gedoen het, klink nie of julle ver agter is nie :)
Ons probeer maar opvang met hulle...net jammer ons het nie hulle budget om mee te speel nie.
 
Naruto

Sealiner
Ji Oosto, daai pellets lyk goed. Hoe het jy die 'mold' kleiner gemaak? En gaan jy die pellets aan jou strop ook heg?
 
Naruto

Sealiner
Oosto, is daai pyp nie bietjies te kort om diep genoeg in die fitting in te gaan nie? Ek het dit een keer te kort gemaak toe lek dit ook.
 
Attachments

  • oosto.jpg
    oosto.jpg
    66.4 KB · Views: 311

oosto

New member
Naruto wrote:
Ji Oosto, daai pellets lyk goed. Hoe het jy die 'mold' kleiner gemaak? En gaan jy die pellets aan jou strop ook heg?
Hi Naruto.  Gebruik sommer 'n klein stukkie off-cut van 50mm pyp. Ek het sommer my Stanley messie se lem met 'n gas torch warm gemaak en toe omtrent 'n 3-4mm stukkie van die pyp weggesny, en toe weer die los ente gegom met PVC weld en in die vice gesit vir 'n paar uur om goed te set.  Ek gaan kyk hoe ek 'n pellet op my strop kan kry en sal dan die naweek toets.
 
Attachments

  • Cutout.jpg
    Cutout.jpg
    18.8 KB · Views: 308

oosto

New member
Naruto wrote:
Oosto, is daai pyp nie bietjies te kort om diep genoeg in die fitting in te gaan nie? Ek het dit een keer te kort gemaak toe lek dit ook.
Oops, verkeerde foto daar gesit. Ja, eers toe ek hulle indruk toe sien ek dat ek nie so mooi gemeet het nie.  Kon darem toe nog die stukkies pyp uittrek en langer pyp insit.
 
oosto

New member
AYOBA! wrote:
waarmee sny julle die pyp ? en is dit square gesny ?
My eerste pogings om dit sommer met die hand te saag het nie so goed gewerk nie.  Ek gebruik nou sommer my cut-off masjien. Hy sny hom mooi square af en gee die leading edge sommer klaar 'n gladde afwerking.
 
Naruto

Sealiner
Het gister die 1'' ball valve vervang met n 1'' sprinkler valve en gemodify met n blowgun as sneller. WOW! Wat n verandering! Sal info post sodra ek n kans kry.
 
oosto

New member
Naruto wrote:
Het gister die 1'' ball valve vervang met n 1'' sprinkler valve en gemodify met n blowgun as sneller. WOW! Wat n verandering! Sal info post sodra ek n kans kry.

Hi Naruto. Ek wil self so maak, maar vir die lewe van my kry ek nie 'n sprinkler valve in die hande nie. -EISH-. In elk geval, nadat ek my kanon nou reggemaak het met high pressure fitting en pyp lyk dit suksesvol.  Ek het gister die kanon redelik goed getoets, en Voila..geen lekasies nie.

Naruto

Sealiner
Oosto, ek het gister toevallig by FarmCity verby gery en toe gaan kyk ek wat het hul als daar. En hul het toe die sprinkler valves op special vir R124. DIe blowgun wat ek toe gekoop het by n hardware het so R45 gekos, maar die oukie kort hoë druk anders lek hy. Gelukkig het my swaer n paar blowguns by die huis en ek kon toe een kry wat baie goed werk. Die resultate was skrikwekkend! Instede dat die lug uit vloei is dit asof als op een slag uitkom. Ek sal fotos post van hoe ek die valve gemodify het.
 
Dis goeie nuus.  Daar is 'n Farmcity nie te ver van my af nie (Ruimsig).  Ek sal volgende week gou gaan kyk of ek daar kan regkom.  Ek neem aan dis 'n 1" coupling? Ek sal sommer daar ook kyk vir 'n goeie blowgun....myne lek
 
oosto

New member
My swaer se seun se bom-kanon ontwerp...
 
Attachments

  • IMG00125-20110906-1318.jpg
    IMG00125-20110906-1318.jpg
    44.1 KB · Views: 253

oosto

New member
Naruto wrote:
Oosto, ek het gister toevallig by FarmCity verby gery en toe gaan kyk ek wat het hul als daar. En hul het toe die sprinkler valves op special vir R124. DIe blowgun wat ek toe gekoop het by n hardware het so R45 gekos, maar die oukie kort hoë druk anders lek hy. Gelukkig het my swaer n paar blowguns by die huis en ek kon toe een kry wat baie goed werk. Die resultate was skrikwekkend! Instede dat die lug uit vloei is dit asof als op een slag uitkom. Ek sal fotos post van hoe ek die valve gemodify het.
Hallo Naruto.  Ek het gister by FarmCity hier by my ingeval, en gelukkig was die sprinkler valve nog op 'special' vir R124. Ek het nou jou raad nodig oor hoe om die valve te modify.  Ek het laas naweek vet pret gehad om voerplek te maak met my huidige kanon.  Ek het selfs 'n paar toeskouers gehad wat baie belangstellend gekyk het na hierdie speelding.
 
Naruto

Sealiner
oosto wrote:

PM my jou email adres dan stuur ek vir jou bietjie info.
 
Naruto

Sealiner
Ek het nou in die week vir my n piston valve gebou. Blerrie hel! Daai ding klap so hard my ore suis nogsteeds! lol!
 
Top