Naruto, ek dink dis presies wat ek verkeerd gedoen het die 1ste keer om. Ek het die 2 kantste chambers parallel getrek aan die loop, en daarvandaan die lek. Ek het my spacers tussen die loop en die chambers nou effe langer gemaak sodat hulle bietjie wegstaan om te compensate vir die NIE-90 grade elbow. Hoop dit gaan werk. Dink ek gaan dalk self bietjie speel met die 'sneller' meganisme. Ek het nou nog nie rerig gekyk daarna nie, maar kan 'n mens nie dalk dieslfde 'float' valve gekruik soos in 'n toilet cistern? Trek die lever af terwyl jou oppomp, en lig op om te skiet?