LYN??

JD

Sealiner
janna wrote:
Die 'MEESTER'' se speedspin!!! Ek dink dit is baie goeie lyn vir die prys.

Ek gebruik net Okuma Platinum--het Seagrand probeer,maar kry dit nie gebreek nie--dit rek te veel en is nie lus om ver te loop nie...

:welcomesea:
 
mark norval

That's the idea!!! Not to break!LOL.

Seagrant is n goeie lyn.

@Jason, ek ken nie die kaap nie so ek weet nie watse winkels waar sit nie. Daar kom lyn af na julle kant toe volgende week.
 
RINEX

Sealiner
mark norval wrote:

Seagrant is 'n baie goeie lyn..ek dink elke tipe lyn het maar sy eie karakter-trekke.Die Seagrant ISO wat ek die afgelope tyd gebruik het het 'n high elastisiteit in hom so as jy vassit makeer jy spasie agter jou om te reverse.Gebruik maar no weer KIng Fisher .45
 
mark norval

Sealiner
Nee wat lyk my julle manne sukkle maar daar in die kaap met die see se prop. Die idee is dat die lyn gan hou onder groot druk met die haaie wat ons op fokus hier in Pe. Gebruik dan net n dunner lyn .40 of .45

Almal het hul eie keuse met lyn maar die Seagrant lynne werk goed vir my.

Ek gebruik Seagrant .55 en .45 op my multiplyers en ISO big game .35 op my koffie en ek is nie spuit nie. Die .35 sukkel ook maar om te breek. Maar ek sukkel eerder om af te breek voor ek n vis verloor.
 
rofflign

Sealiner
Ek dink xx is nie meer wat dit was nie, ek hengel al n hele klompie jaar met dit sonder enige probleme,maar vandag het ek vas gesit en het nog nie eers ordentlik begin los trek toe breek die lyn mors af in die middel,daar was nerens enige skaaf merke en die lyn was splinternuut!

Ek het nog 300m van die selfde lyn oor wat ek op my katrol gaan sit, maar as dit weer gebeur is dit tickets, dan gaan ek suffix xl strong op sit en klaar.:swear
 
Heatseeker

Sealiner
Dink dit is die rovex xl, sal bietjie kyk as ek weer by die huis is!

Het altyd KFGA gevis, rovex probeer en regtig beindruk met memory en diameter!

Daar is a suffix lyn ook wat ek op my TR 200 outfits sit vir dir rivier en bonnie en kawa trawl, .35mm maar 10,1kg!
 
Top