waterparra
New member
Wat koop mens deesdae! Daar is teveel om van te kies. Wat is die beste lyn op die mark?
Double X , AwaShima, Alpha Seagrand ek toets nou 'n rol Rovex XTS en sover hou ek baie van die lyn. Het ook een katrol met Maxima Red Chameleon gelaai en die is net so 'n lekker lyn, net duur!

Dit is wat ek ook oorgekom het maar net met een spesifieke spoel. Die ander spoel is klop disselboom.Die eenigste trick met die lyn is dat jy nie enige knoop kan gebruik nie dit trek los of breek. Figure8 en Bemini knope is van jou beste knope en dit moet goed gedoen word met baie spoegies!!!!
As ek Double X gebruik, gebruik ek net die liggroen ene. Die gele en witte het my net sulke kopsere besorg.Strepie wrote:Double X , AwaShima, Alpha Seagrand ek toets nou 'n rol Rovex XTS en sover hou ek baie van die lyn. Het ook een katrol met Maxima Red Chameleon gelaai en die is net so 'n lekker lyn, net duur!
Strepie, ek stem saam met al die lyne wat jy aanbeveel behalwe ek het die afgelope 2 weke slegte ondervindings gehad met Double X .55mm wit wat gebreek het , nie op die knope nie maar sommer enige plek op die lyn. Ek het dit in Struisbaai gekoop in Januarie 2011 en my lyn sien nooit son nie. My katrolle word toegemaak in neoprene houers en sien net son as ek visvang. Hierdie 2 x 600m tolle was nog onoopgemaak en ek wou dit op my Torium50 en Trini50 sit as top shot. Toe ek die breek krag toets was dit swakker as die nuwe .50mm KFGA. Ek het 'n e-pos gestuur aan Rapala VMC want ek wil weet hoe lank hierdie lyn moontlik op die rak gelê het voordat ek dit gekoop het. Tot nou toe nog nie 'n antwoord gekry nie.
Met alle redelikheid moet ek ook noem dat ek .40mm DoubleX wit op 'n scratch katrolletjie het wat sterker is as wat ek verwag het. Ek is vies omdat DoubleX ook duur lyn is en ek verwag verduidelikings want ek vertrou hierdie 2 tolle nou glad nie meer nie. Hulle is nog vol en onafgerol en het my R452.00 gekos vir die 2 rolle.
Techni Purlon blou 0,45mm vir eet vis en 0,55mm vir tanne manne! Sowat R100 vir omtrent so 320 - 350 meter. Baie goed bestand teen rotse en riwwe!Tokkie Potgieter wrote:As ek Double X gebruik, gebruik ek net die liggroen ene. Die gele en witte het my net sulke kopsere besorg.Strepie wrote:Double X , AwaShima, Alpha Seagrand ek toets nou 'n rol Rovex XTS en sover hou ek baie van die lyn. Het ook een katrol met Maxima Red Chameleon gelaai en die is net so 'n lekker lyn, net duur!
Strepie, ek stem saam met al die lyne wat jy aanbeveel behalwe ek het die afgelope 2 weke slegte ondervindings gehad met Double X .55mm wit wat gebreek het , nie op die knope nie maar sommer enige plek op die lyn. Ek het dit in Struisbaai gekoop in Januarie 2011 en my lyn sien nooit son nie. My katrolle word toegemaak in neoprene houers en sien net son as ek visvang. Hierdie 2 x 600m tolle was nog onoopgemaak en ek wou dit op my Torium50 en Trini50 sit as top shot. Toe ek die breek krag toets was dit swakker as die nuwe .50mm KFGA. Ek het 'n e-pos gestuur aan Rapala VMC want ek wil weet hoe lank hierdie lyn moontlik op die rak gelê het voordat ek dit gekoop het. Tot nou toe nog nie 'n antwoord gekry nie.
Met alle redelikheid moet ek ook noem dat ek .40mm DoubleX wit op 'n scratch katrolletjie het wat sterker is as wat ek verwag het. Ek is vies omdat DoubleX ook duur lyn is en ek verwag verduidelikings want ek vertrou hierdie 2 tolle nou glad nie meer nie. Hulle is nog vol en onafgerol en het my R452.00 gekos vir die 2 rolle.
het suburban nie? Ek bring goed af kaap toe vir Enigma volgende week maandag of dinsdag. As jy lyn soek praat met Trophy of KatonkelTom (PE) of Enigma(JHB) hulle sal jou die lyn kan verskaf en ek sal dit af bring, na n winkel in Ottery weet nog nie wat die plek se naam is nie. Lat my weet. Ek sal selfs die lyn gan kry by Trophy tackle den.
Wat koop mens deesdae! Daar is teveel om van te kies. Wat is die beste lyn op die mark?

ek was nog gelukkig om n paar van die ou tolle KFGA te he, maar hulle ook nou klaar, weet nie wat gaan ek volgende opsit ni....????Wat koop mens deesdae! Daar is teveel om van te kies. Wat is die beste lyn op die mark?