Lui lekker Sondag by R50 dam in Alberton

LeonK

Member
MC dankie, ek sal dit probeer maar die probleem kom in wanneer daai vis begin spartel in die net. dis dan wanneer alles vashak. (soms was dit die rugvin, of daai ander skerp vin langs die kant)
 

Waldok

Senior Member
Naruto, doen n search op google maps, dan kan jy sien op die satelite view.

Sorg net dat jy so half sewe in die oggend daar is. Was nie te besig toe ons daar was nie. n Mens kan altyd op die oorkantse oewer sit as die grasdakke vol is.

Ek sien in die nuwe oewerhengelaar tydskrif het Johan Marx n artikel oor daai spot.
 
Top