Naruto, doen n search op google maps, dan kan jy sien op die satelite view.
Sorg net dat jy so half sewe in die oggend daar is. Was nie te besig toe ons daar was nie. n Mens kan altyd op die oorkantse oewer sit as die grasdakke vol is.
Ek sien in die nuwe oewerhengelaar tydskrif het Johan Marx n artikel oor daai spot.