lets carry on here..............  

BulkCarrier

Sealiner
Think it will be fine. Just need to time it correctly. Might just have a problem if you have a bigger boat.

Another thing is to check the tides. It more of a problem to launch and come back at low tide, so if you can do it in between tides will also be better.
 
Anchorman

Senior Member
I heard a little birdie whispering something about yellowtail!!! But where might that little have seen these elusive creatures???
 
peks@mweb.co.za

Senior Member
Anchorman wrote:
Nou sê vir my, is daar enige nuus daar van Dassen af? want ek het baie werk om te doen en ek sien nie kans om weer te blank nie. Het reeds vanmiddag in die rivier gaan kyk of ek nie 'n bass kan vang nie, maar toe is dit maar weer blank!
Dassen is so stil soos die graf. Dit is nou al 'n maand wat daar snoek inni Kaap is, maar teen die Weskus baie stil. Laasjaar hd tyd presies dieselfde, maar toe het die manne darem heelwat geelstert gevang. Selfs die geelstert nou weg. Net hottentot.
 
Press On

New member
oomfaan wrote:
Can one still go out with the Kalk Bay chukkie as a weekender?
i heard it was about 350. back in the 70 s it was about R25 a trip on water nymph which belongs to Joey Gomez. on the kalk bay chukkies one learns verrrry fast how to pull fast and break a snoeks neck. you make mistakes and :fbash:fbash:fbash
 
oomfaan

Senior Member
jopad wrote:

And what happens to your catch?
 
Boertjie

Senior Member
peks@mweb.co.za wrote:

Kerels kerels kerels, die dae van Dassen se stilte is verby, of altans ek hoop so! ons was vandag uit dassen toe, geelstert die hele eiland vol. Ons het 25 gevang toe moes ons huiswaarts keer agv die tyd!!!! ons het seker 12 verloor teen die boot!!!! Water was 14.5 grade, ons het die vis aan die weste kant van die eiland gevang op die riwwe. Daar was so baie vis, die vis swem omtrent teen die boot vas voor hy skrik. Grootste stert was deur brendonious gevang, 9.5kg, die gemiddelde gewig was so 6 kg. Was ongelooflik! Geen wind en plat see!!!!!!!! ons was die eenigste boor by die eiland!! Net 2 bote gelaunch, waarvan die ander een sw riwwe toe was dink ek , en ver wes van die eiland erens heen opad was....
 
Press On

New member
oomfaan wrote:
jopad wrote:
oomfaan wrote:
Can one still go out with the Kalk Bay chukkie as a weekender?
i heard it was about 350. back in the 70 s it was about R25 a trip on water nymph which belongs to Joey Gomez. on the kalk bay chukkies one learns verrrry fast how to pull fast and break a snoeks neck. you make mistakes and :fbash:fbash:fbash
And what happens to your catch?
back then if i remember it was pay the fee and take your catch. i dont know how the system works now
 
snotslang

Sealiner
boertjie eks baie baie jaloers,geluk man dit klink of dit n fantastiese dag was,julle hulle op aas gevang of hoe?
 
Boertjie

Senior Member
Alles behalwe aas en rapala! Snake spinner, onda onda, blou chiselnose (dankie muffin man), popper, ander spinners, daai trolling lures met die harde plastiek kop... vis was net mal!!
 
Anchorman

Senior Member
Snotslang, as jy dink jy is jaloers? Wat moet ek sê, na ek my site opgegee het om aan 'n projek te sit en werk!
Ek sal seker nooit die einde hiervan hoor nie! ::cavmn::cavmn::cavmn
 
angelos

Senior Member
jopad wrote:
oomfaan wrote:
jopad wrote:
oomfaan wrote:
Can one still go out with the Kalk Bay chukkie as a weekender?
i heard it was about 350. back in the 70 s it was about R25 a trip on water nymph which belongs to Joey Gomez. on the kalk bay chukkies one learns verrrry fast how to pull fast and break a snoeks neck. you make mistakes and :fbash:fbash:fbash
And what happens to your catch?
back then if i remember it was pay the fee and take your catch. i dont know how the system works now

Hi i still go on the chuckies in kalk bay was out last saturday its R250 and you keep wat you catch.bring your own tackle and bait.

cheers
 
Boertjie

Senior Member
Anchorman wrote:
Snotslang, as jy dink jy is jaloers? Wat moet ek sê, na ek my site opgegee het om aan 'n projek te sit en werk!
Ek sal seker nooit die einde hiervan hoor nie! ::cavmn::cavmn::cavmn
Ja Chris en DJP!!! jy kan nie se ek het jou genooi nie, ekt jo blerrie wil gesmeek om saam te kom... maar jy wil mos saterdag in n groot see gaan...
 
Anchorman

Senior Member
Dink die naaste wat ek nou aan die see gaan is Moorreesburg skou! Sal maar daar by die bar loop vas hak! Wel ten minste weet ons julle kan sterte vang!
Nou moet jy net daai boot Struisbaai toe bring, dat ons die Geelstert bonanza kan bywoon
 
Top