Langebaan, Woensdag

vinkie

New member
Hi daar.

Ek het uiteindelik vir my n kayak gekoop en wil hom bietjie uit probeer Woensdag oggend op Langebaan lagoon.

As enige iemand my wil join, laat my weet.

Vinkie
 

drkobus

Senior Member
Wat het jy gekoop en hoe dikwels beplan jy om Langebaan toe te kom. Die wind is erg sterk hier en lyk volgens Windguru nog redelik sterk die oggend en sak na elf uur toe. Altyd goeie plan om baie vroeg oggend op die lagoon uit te gaan. Wind neig in die somer om sterker deur die dag te word. Volgende naweek sal ek defnitief op die Lagoon wees.
 

vinkie

New member
Hi daar

Nie te bad gegaan nie, was toe uit Langebaan toe, maar die wibd het my bietjie pak gegee, maar n goeie oefening gewees! Paar klein Stompneus gevang.

Ek wil more oggend weer gaan, lyk of die wind beter gaan wees more, enige iemand keen om my te join daar?

Vinkie
 

vinkie

New member
Ek het vir my n Kaskazi Dorado 2 gekoop, bly jy in Langebaan? Ek wil more oggend weer n draai maak daar, wind lyk nie te slag nie op Windfinder.

Vinkie
 
Top