Hi daar
Nie te bad gegaan nie, was toe uit Langebaan toe, maar die wibd het my bietjie pak gegee, maar n goeie oefening gewees! Paar klein Stompneus gevang.
Ek wil more oggend weer gaan, lyk of die wind beter gaan wees more, enige iemand keen om my te join daar?
Vinkie