In all my life I`ve never seen a young lady Lizaan,fiancee of DAFISHKING,catching her first fish on my smallest rod and smallest reel with a 1,0 hook pulling out an 8,1kg Kob...she fought it like a pro...should have seen that mobak come off....Nogmals baie dankie oom daisy dit was ñ great dag 1 wat mens vir altyd sal saam dra. Jammer net het dit nie gemaak vir sondag nie ek dink dai langebaan visse het die kapenaars pap tyres gehad hoop sondag was nes saterdag. Sal oom weer binnekort sien ek dink die gogga het verloofde gebyt. Baie dankie clhoé
Mooi Oom, baie mooi!Langebaan produced well this weekend...
Ek sou dit nie meer 'stap' noem op daai stadium nie, veral nie met 'n bynaam soos slymslak nie!!!! Meer gelyk na kruip!!MY MAGTAG! DIS JULLE MANNE WAT OP SPREEWALLE GELE HET LAAS SATERDAG MIDDAG! 2 SATERDAE TERUG.
EK EN SLYMSLAK HET VERBY JULLE GESTAP MET DIE MOERSE KLOMP GOED OP ONS RUG. JULLE MOES ONS SIEN. JULLE HET BAIE NABY AAN DIE WAL GELE.
DIE WATER HET GREAT GELYK.
