Langebaan Outlook

Daisy

Sealiner
The water is blue,has`nt been this blue for the past month and a half.It`s the blue I like and a real change from that ugly green with white spots where the sand banks are.The water is warm and it just looks right!
We have a heat wave and those that actually defy the conditions,were not into fish the past few days,but I am sure this will change with this water...
It`s my view that it will be a Stumpnose weekend.So go and pump prawn as from 12h30 and if you need to fish Stumps on Saterday...well make plan to get prawns already on Friday if possible.
Last weekend saw some catches of Kob at Spreeuwalle just before sunrise and in the lagoon ,down on the Line,some 50 cm Elf showed during the night.Stumps were caught only by a few anglers and only at certain places.But as said ,this is about to change.
*Elf-medium size at night on the Line and unlikely from the shore,maybe quite low down in the lagoon and only during the night.One can expect bigger Elf during the day close to the Line,but not many.
*Kob will be during the night on the Line,Konstabelkop and from the high rocks south of the Yacht Club.The best time should be around 04h30 when it`s close to tide turn.But I think it will be few.Down at Spreeuwalle in the deep holes,before sunrise,the shore angler should pick up some Kob.There are many harders and anchovie there and lots of Barbel and St Joseph...old folks say where there is Barbel,there are Kob.
*One Yellowtail was caught on the Line.
*Smooths are there in all places,but also not many.
Again I say it`s going to be a Stumpnose weekend.Saterday should see pleasant conditions in the morning,also Sunday and a bit of a wind in the afternoon..and it`s going to be hot.
Well make sure you give extra attention to good bait and protection against the sun.Hope you have a great weekend and get a fry or two... God bless.
 

1309sg

Senior Member
Lekker report Anton! The cob at Spreeuwalle: from the shore or boat? I was on the shore and it was a pretty quiet, except for some serious sunburn! It was my first time there so I may have been trying in the wrong places?

I take it the cob will be there in the evening too? High tide seems to be pretty well situated for cob from shore at early morning and late afternoon?
 

Daisy

Sealiner
Your chances from the boat are always ten times better and in addition,it allows you to chum for kob.
NSalie...hey my mate..Anton jnr is a surfing instructor and I stay away from any sharks news..sorry I got no idea and think Weskus Wayne should be able to tell you..also Stinkmossel.
 

stinkmossel

Sealiner
1309! middag se.
jy moes die mooi gat gesien het as jy net oor die duin gestap kom, op spreeuwalle. ek het hom gesien toe ons see langs terug stap. niemand het dar gevang nie! almal was of links, of heel regs(ons)
n moeviese diepwater gat wat tot agter die backline oop was... ai ai ai, as ek hom net vroer die saterdag gesien het..........
ek dink julle het ook deur die duine gestap, en sou hom ook nie sien nie.
sterkte met die naweek.
ek gaan more aand n paar kabeljoue jag hier in valsbaai.
groete
die stinkmossel
 

1309sg

Senior Member
Stinkes! Jis man. Ek het gewonder waarvoor die toiletpapier oor die aerial was, maar jou naam verklap die geheim!!!:hyst::hyst:

Grap net. Kan jy glo ek het die plek gesien want ek was eers oor die duin gewees, maar glo toe mos mens teister jouself en stap met jou army rugsak soos 'n man tot jy flou is en gooi dan in!! So 500 meter vanaf karpark is ook 'n blerrie mooi gat wat ook oop is tot by die diepsee. Net miskien gaan ek weer daai kant toe Saterdag?

Laat weet maar van jou naweek.

NS My seun, (wat saam was) het 'n hele paar elwe getrek by Jacobs verlede naweek. Op laagwater van alle tye????

Sorrie vir hijack Anton!
 

Daisy

Sealiner
Sorrie vir hijack Anton!

Daar by Steve se plek,waar die water inkom in die baai,by jacobs,reg oorkant die 'hotel" is n paar hoe rots banke.Presies in die middel tussen die rots en die hotel,sowat 60 meter van die kant,het n kerel nou die ander dag twee groot kabbeljoue uitgetrek.Die water is maar so 4 meter diep daar en ek kon nie glo daai Kabbeljoue is so mak dat hulle reg in die baai inkom nie.
 

1309sg

Senior Member
Daisy wrote:
Sorrie vir hijack Anton!

Daar by Steve se plek,waar die water inkom in die baai,by jacobs,reg oorkant die 'hotel" is n paar hoe rots banke.Presies in die middel tussen die rots en die hotel,sowat 60 meter van die kant,het n kerel nou die ander dag twee groot kabbeljoue uitgetrek.Die water is maar so 4 meter diep daar en ek kon nie glo daai Kabbeljoue is so mak dat hulle reg in die baai inkom nie.
Ek dink dit gaan oor die hoeveelheid kos wat hulle kan vaskeer daar. Daar kom robbe ook in wat dan tussen die harders baljaar en so af en toe selfs 'n dolfyn.

Wat nog meer interresant is, is hoe die manne die kabeljoue op dropshot vang, in kniediep water. Hulle los die aas aanbiedings en vat daai pestiek goed, kannie glo nie.
 

Streep

Senior Member
Duisende dankies vir die verslag Oom Daisy. Ai, sal 'n ou Stompie op die kole en 'n koue ietsie in die hand darem nie voorentoe smaak nie...............
 

Fishy Boy

New member
Thanks Oom Daisy

I am glad you back and giveing great news as usual.I think i am comeing thru on saterday.I cant resist after your post and easter is comeing soon to.

 

Thanks Again !!!!!
 

stinkmossel

Sealiner
ek kuier die naweek en kyk biekie rugby. gaan my self spaar vir namibie (1 1/2 week!) sterkte manne en laat daai katrolle sing!
 

Stiffy2

New member
Hi Anton,

Thanks for the report, always good to read it. I was in Langebaan last Saturday, not too successful with the fishing but had a great day on the boat. We were anchored on the line quite near to Chloe. You mentioned that a yellowtail was caught on the line. I noticed a guy on a bigish boat fighting a fish for about 20 minutes, I thought it was a huge elf, was that perhaps actually a yellowtail?  
 

Wayne

Sealiner
Oom Daisy en Tannie Daisy...baie dankie vir die braai by jou huis dit was lekker om met Oom te sit en lekker praat..ons maak weer so..as ek terug kom...
 

Streep

Senior Member
Geluk met die mooi vangste oom Daisy! Kan dink dis was great fun om daai outjies aan te keer. Weereens geluk!
 
Top