Langebaan Outlook

Fishy Boy

New member
Hi Oom Daisy

What time and where did you catch all that cob.I was there from 4:00 am to 4:00 pm and just caught my quota of stump.They were everywhere and lots of small ones to.So when i put my sardine down they would eat it.

 

thanks
 

Daisy

Sealiner
The Kob were caught from 07h00 to 10h00 taking mainly chokka at Sreeuwalle right opposite the pump house at the Dam about 400 meter off shore.Also some came out at the "gruisgat"just behind the breakesr where shore angles fish...they did not really take pilchard..only chokka.
 

Dafishking

Senior Member
Nogmals baie dankie oom daisy dit was ñ great dag 1 wat mens vir altyd sal saam dra. Jammer net het dit nie gemaak vir sondag nie ek dink dai langebaan visse het die kapenaars pap tyres gehad hoop sondag was nes saterdag. Sal oom weer binnekort sien ek dink die gogga het verloofde gebyt. Baie dankie clhoé
 

Fishy Boy

New member
Hi there

 

We were at Sreeuwalle at about 5:00 am till 11:30 am but not at the pump house.So close yet so far.

 

Thanks for the info will try there next time
 

Daisy

Sealiner
Dafishking wrote:
Nogmals baie dankie oom daisy dit was ñ great dag 1 wat mens vir altyd sal saam dra. Jammer net het dit nie gemaak vir sondag nie ek dink dai langebaan visse het die kapenaars pap tyres gehad hoop sondag was nes saterdag. Sal oom weer binnekort sien ek dink die gogga het verloofde gebyt. Baie dankie clhoé
In all my life I`ve never seen a young lady Lizaan,fiancee of DAFISHKING,catching her first fish on my smallest rod and smallest reel with a 1,0 hook pulling out an 8,1kg Kob...she fought it like a pro...should have seen that mobak come off....
 

Visvoetjies

New member
Baie geluk aan die Skipper!  Dit is wrintie waar die grootste Geelbek wat Shark Bait al opgehad het.

Oom Daisy dit was lekker om met julle kennis te maak, ons sal weer op die water sien.
 

Attachments

  • 06032010026.jpg
    06032010026.jpg
    45.2 KB · Views: 166

stinkmossel

Sealiner
MOOI GEELBEK! HET HY HOM IN DIE DAG GEVANG!?
LEKKER KABELJOUTJIE ANTON. EK HET GISTERAAND N KABELJOU EN N ELF IN DIE PAN GEBAK.... DIT IS DAREM GREAT NE...
 

Visvoetjies

New member
Jip, ons was 4h00 op die water en dit was dood. So net voor 9h00 toe byt hierdie mnr. Ons het nog 'n paar gevang maar hulle was undersize en ons het hulle getag en gerelease.
 

stinkmossel

Sealiner
MY MAGTAG! DIS JULLE MANNE WAT OP SPREEWALLE GELE HET LAAS SATERDAG MIDDAG! 2 SATERDAE TERUG.
EK EN SLYMSLAK HET VERBY JULLE GESTAP MET DIE MOERSE KLOMP GOED OP ONS RUG. JULLE MOES ONS SIEN. JULLE HET BAIE NABY AAN DIE WAL GELE.
DIE WATER HET GREAT GELYK.
 

Visvoetjies

New member
Jip, jy is reg.   Ons moet een of ander tyd bymekaar uitkom, ons bly ook in Brackenfell.  Visvoetjieseman altyd reg om enige tyd as die weer reg is die duck te haak en te gaan visvang, Hangklip natuurlik 'n favourite spot in die week - in die aand na werk.  Ek kan nie altyd saamgaan in die week nie, so hy sal 'n visvang partner waardeer.
 

1309sg

Senior Member
stinkmossel wrote:
MY MAGTAG! DIS JULLE MANNE WAT OP SPREEWALLE GELE HET LAAS SATERDAG MIDDAG! 2 SATERDAE TERUG.
EK EN SLYMSLAK HET VERBY JULLE GESTAP MET DIE MOERSE KLOMP GOED OP ONS RUG. JULLE MOES ONS SIEN. JULLE HET BAIE NABY AAN DIE WAL GELE.
DIE WATER HET GREAT GELYK.
Ek sou dit nie meer 'stap' noem op daai stadium nie, veral nie met 'n bynaam soos slymslak nie!!!! Meer gelyk na kruip!!:fbash
 

stinkmossel

Sealiner
HE HE HE, STROMPEL, KRUIP, VLETTER...
EK IS ALTYD GAME! PM MY AS JULLE WEER N PLAN IN DIE WEEK WIL MAAK. EK BLY NABY SCKOONGEZIGHT RESTAURANT. REDELIK SENTRAAL.
 
Top