lang naweek

Brakkanjan

Senior Member
Kruger Plaas is reg oorkant Tago, as jy by Kruger Plaas staan kan jy Tago in die verte sien. Wat ek wel gesien het al is dat Tago groot vis oplewer(Oewerhengelaar). Kruger Plaas het 'n ou rivier-inloop wat baie diep is ;)

Ek was al by Kruger-plaas en dis een van my gunstelinge. Maak vir jou 'n molasse bruinbrood-backing as jy Kruger toe gaan ;)
 

Bruggie

Sealiner
O ja, die eerste keer by Tago was toe die Vaaldam so oorvloei het, het die vis gelooi en alles was groot as jy vat ons het net so op 40-50m gehengel.
 

CARP1

Sealiner
Bruggie wrote:
O ja, die eerste keer by Tago was toe die Vaaldam so oorvloei het, het die vis gelooi en alles was groot as jy vat ons het net so op 40-50m gehengel.
En dis op die spot waarvaan jy my vertel het? By die klein heiningtjie?
 

Osie

Senior Member
Ek kan nie besluit of ek self moet gaan nie. Dink julle dit gaan die moeite werd wees met spawn en al?
 

CARP1

Sealiner
As die Karpe spawn sal jy nog steeds optel,of ten minste baie pret he met die Muddies.

En dan sal die snorre ook nader beweeg na die aksie toe.Dan kan mens nog meer pret he.

My laaste size Karp wat ek gevang het was by Leeupan so 4 jaar terug.5.04kg op Amandel pitte op 40m tussen 'n magdom Karpe wat besig was om te spawn.
 

CARP1

Sealiner
Ek stamp maar nog steeds 'n paar bolle.Die muddies en geletjies kom in daarop,en die Karpe wat nou moeg gespawn in kom ook maar vir 'n vinnige take-away.

Dit was in elk geval my ervaring by Leeuwpan gewees.
 

Bruggie

Sealiner
Hallo, sorry was so bietje siek laas week!

Ja CARP1, dit is die plek net langs die klein heining teen die groot bome.
 

CARP1

Sealiner
Onthou,dis haar eerste keer wat sy gaan kampeer,so sy verwag natuurlik die ergste.....;-)

Maar dit lyk so 90% dat ons wel daar sal wees.
 
Top