Kruger Plaas is reg oorkant Tago, as jy by Kruger Plaas staan kan jy Tago in die verte sien. Wat ek wel gesien het al is dat Tago groot vis oplewer(Oewerhengelaar). Kruger Plaas het 'n ou rivier-inloop wat baie diep is
Ek was al by Kruger-plaas en dis een van my gunstelinge. Maak vir jou 'n molasse bruinbrood-backing as jy Kruger toe gaan
Ek stamp maar nog steeds 'n paar bolle.Die muddies en geletjies kom in daarop,en die Karpe wat nou moeg gespawn in kom ook maar vir 'n vinnige take-away.
Dit was in elk geval my ervaring by Leeuwpan gewees.