Nice fish Bruggie .
S shuraj Sealiner Mar 23, 2011 #22 Koppies water looks like the vaals water , is the dam fed by the vaal river.
Naruto Sealiner Mar 24, 2011 #26 Dis nogal snaaks, maar ek dink ook altyd Koppies is klein tot ek weer daar kom.
Naruto Sealiner Mar 25, 2011 #31 As ek die selfde foto geneem het sou die wind op myne gewaai het...lol!
G Grootseun New member Mar 28, 2011 #34 Blixem, wel gedaan Bruggie, dit lyk voorwaar of julle manne gemaai het onder die vis! Sien nou wat ek gemis het!!!!!!!!!!! Ai ja jai. Sal maar die volgende social by Jim's moet begin reel!
Blixem, wel gedaan Bruggie, dit lyk voorwaar of julle manne gemaai het onder die vis! Sien nou wat ek gemis het!!!!!!!!!!! Ai ja jai. Sal maar die volgende social by Jim's moet begin reel!
Naruto Sealiner Mar 28, 2011 #35 Grootseun, het jy toe einge visvang in gekry die daai naweek by Harties?
G Grootseun New member Mar 28, 2011 #36 Jip Naruto, beslis, sal terugvoer plaas onder die Reports seksie, was Sondag die 20ste toe Meerhof toe. Goed gegaan, hiasinte het bietjie gepla maar heel lekker outing.
Jip Naruto, beslis, sal terugvoer plaas onder die Reports seksie, was Sondag die 20ste toe Meerhof toe. Goed gegaan, hiasinte het bietjie gepla maar heel lekker outing.