Koppies Social

Grootseun

New member
Blixem, wel gedaan Bruggie, dit lyk voorwaar of julle manne gemaai het onder die vis!

Sien nou wat ek gemis het!!!!!!!!!!!

Ai ja jai.

Sal maar die volgende social by Jim's moet begin reel!
 

Grootseun

New member
Jip Naruto, beslis, sal terugvoer plaas onder die Reports seksie, was Sondag die 20ste toe Meerhof toe. Goed gegaan, hiasinte het bietjie gepla maar heel lekker outing. 
 
Top