Koppies Social

Bruggie

Sealiner
Dankie, ek het op so 200m voerplek gemaak.

Meeste van my vis was op honey mellows met n honey backing en honey op die bol gevang.Het ook n paar op SWD met Vatikaki en Tjop-Tjop gevang en n paar op n Cinamon pit met n caremel backing en Perdeby op die bol.

 

Die vis in die laaste foto was net n cinamon pit en perdeby op die bol.
 

Naruto

Sealiner
nice vis Bruggie. Ek die naweek gesien watse verskil n baitboat kan maak. Nie net kan jy jou lyne ver uitvat nie, maar mens kan dit gereeld en akkuraat doen. My volgende kopie is n fishfinder sodat ek die features kan opspoor.
 

Bruggie

Sealiner
Thanks julle. Ek is so bly baitboats het uit gekom, want as ek so baie moes roei soos ek met die bootjie in was sal ek nou soos Arnold swaz gelyk het!!
 
Top