Dankie, ek het op so 200m voerplek gemaak.
Meeste van my vis was op honey mellows met n honey backing en honey op die bol gevang.Het ook n paar op SWD met Vatikaki en Tjop-Tjop gevang en n paar op n Cinamon pit met n caremel backing en Perdeby op die bol.
Die vis in die laaste foto was net n cinamon pit en perdeby op die bol.