Kees v. d. Walt

Bottie

Member
Het toe Saterdag daar gaan hengel. Wil net vir die manne van Gauteng baie dankie se. Dit was lekker.
Het darem 16 vis gekry waarvan 15 geweeg het vir 7.2kg. 1 graskarp,3 karpe en 12 muddies.
75m  1 vis
95m 15.
Almal op soet wit deeg.
 

Bottie

Member
Sorry, vergeet om te noem:
75m. Boogeyman,GP rooi       1 vis
95m. Paint, heuning,rooi GP   6
95m.TAC(Sealine),osbloed,rooi GP. Elke derde gooi 'n spuit tripple D. 9 vis

Het ook elke 3 na 4 gooie die bol in S.A. poeier gedoop.

Dit lyk nogal of die GP nogal 'n impak gehad het. Dit was winderig en ek het geen byte gekry op bolle wat nie GP gehad het nie. My penmaat het dieselfde ondervind, alhoewel hy Banjo en GP gebruik het, het hy ook 16 vis gekry.
 

LeonK

Member
bottie jy het baie goed gedoen, geluk met daai vangste

hulle het ons daar heel links in die kranse gepen en ons het baie vasgehaak. ek het die sone gevat en my penmaat was 2de dus het ons die sone ook gevat.
ek het 6 vis uitgekry en my penmaat 4, nou moet jy weet hoe het ons gesukkel as ek met 6 vis die sone kon wen.

al ons vis het weer nie dieper as 60m uitgekom nie.
 
Top