Sorry, vergeet om te noem:
75m. Boogeyman,GP rooi 1 vis
95m. Paint, heuning,rooi GP 6
95m.TAC(Sealine),osbloed,rooi GP. Elke derde gooi 'n spuit tripple D. 9 vis
Het ook elke 3 na 4 gooie die bol in S.A. poeier gedoop.
Dit lyk nogal of die GP nogal 'n impak gehad het. Dit was winderig en ek het geen byte gekry op bolle wat nie GP gehad het nie. My penmaat het dieselfde ondervind, alhoewel hy Banjo en GP gebruik het, het hy ook 16 vis gekry.