kanon. geskiedkundige staaltjies

SPARRABOS

Sealiner
Lofty se kaart......om kanonpunt.....met ander woorde die "wildside"........hier was van my grootste gevegte ooit in my lewe.....ek en my pa het daar van oom jannie zietsman gestap....elke desember in ons karavaan op sy werf gebly......gerei...my pa sy penn49 bree spoel....12 voet solid veselglas stok....ek my 350 sealine en my black mamba.....60 pond maksima....altyd n seekat....ook emmer harders en strepies wat ek moes vang met dipstok.....loop ons verby daai "spot" word vertel laaste spring.....hoogwater innie laatmidsag.....oupa hulle reuse bloustompkoppe daar gevang....sou later leer poensies........eers het ons aan stilkant gegooi vir bronshaaie en ons arms lam gespook.....dan op die volwater met terugloop by daai "spot" het ons altyd gegooi.......bliksem mense ons het treine daar aangekry....kon hul maar min land.......eendag land ek een.....gedog hier kom my bloustompkop.......was toe nooit.....ander keer weer een geland....wragtig duckbills en bronshaaie wat daar ook byt....ongelooflik.....onthou dit soos gister.......
 
Attachments

  • images.jpeg
    images.jpeg
    30.9 KB · Views: 316
SPARRABOS wrote:

Sparra

Dit wat jy nou vertel van daardie spesefieke plek was al meer manne se ervaring. Meeste van die manne weet nooit wat daar voor gevat het nie en wonder tot vandag toe.

As jy die dag verveeld is en dink jy verdien beter hengelgerei, gaan gooi 'n seekatkop of 'n stuk visaas of kambinasie daarin, dan kan jy die volgende dag vir jou daardie beter toerusting gaan koop :)

Dit is die enigste plek wat ek nog ooit gesien het waar 'n poenskop geland is, al was dit 'n kleintjie.
 
SPARRABOS

Sealiner
Wonder wie onthou die ou viskrale of vywers....kanon sin het ook maar verval.....na sterk see....digte mis....koue water...ekstremistiese spring was daar snaakse goed in gevang.....
 
Attachments

  • images-1.jpeg
    images-1.jpeg
    5.1 KB · Views: 311

Stefan001

Senior Member
Pieter Immelman wrote:

Ninja se foto kom van daai punt. Hy my vertel van .7mm hooflyn en 2mm leader wat nie genoeg was nie
 
Stefan001

Senior Member
SPARRABOS wrote:
Wonder wie onthou die ou viskrale of vywers....kanon sin het ook maar verval.....na sterk see....digte mis....koue water...ekstremistiese spring was daar snaakse goed in gevang.....

In die winter kan jy die spotties daar binne vang met die hand. Ouens vertel die wyfies kom pup daar binne
 
SPARRABOS

Sealiner
;)ja ou gaan maar op wat jy hoor.....blykbaar vir haaie gegooi.....lyk soos stil kant van kanonpunt.......;)
 
Attachments

  • 2016-08-25 12.48.21.jpg
    2016-08-25 12.48.21.jpg
    43.6 KB · Views: 281

SPARRABOS

Sealiner
Stefan001 wrote:
Pieter Immelman wrote:
SPARRABOS wrote:
Lofty se kaart......om kanonpunt.....met ander woorde die "wildside"........hier was van my grootste gevegte ooit in my lewe.....ek en my pa het daar van oom jannie zietsman gestap....elke desember in ons karavaan op sy werf gebly......gerei...my pa sy penn49 bree spoel....12 voet solid veselglas stok....ek my 350 sealine en my black mamba.....60 pond maksima....altyd n seekat....ook emmer harders en strepies wat ek moes vang met dipstok.....loop ons verby daai "spot" word vertel laaste spring.....hoogwater innie laatmidsag.....oupa hulle reuse bloustompkoppe daar gevang....sou later leer poensies........eers het ons aan stilkant gegooi vir bronshaaie en ons arms lam gespook.....dan op die volwater met terugloop by daai "spot" het ons altyd gegooi.......bliksem mense ons het treine daar aangekry....kon hul maar min land.......eendag land ek een.....gedog hier kom my bloustompkop.......was toe nooit.....ander keer weer een geland....wragtig duckbills en bronshaaie wat daar ook byt....ongelooflik.....onthou dit soos gister.......

Sparra

Dit wat jy nou vertel van daardie spesefieke plek was al meer manne se ervaring. Meeste van die manne weet nooit wat daar voor gevat het nie en wonder tot vandag toe.

As jy die dag verveeld is en dink jy verdien beter hengelgerei, gaan gooi 'n seekatkop of 'n stuk visaas of kambinasie daarin, dan kan jy die volgende dag vir jou daardie beter toerusting gaan koop :)

Dit is die enigste plek wat ek nog ooit gesien het waar 'n poenskop geland is, al was dit 'n kleintjie.

Ninja se foto kom van daai punt. Hy my vertel van .7mm hooflyn en 2mm leader wat nie genoeg was nie
 
Attachments

  • 2016-08-25 12.51.17.jpg
    2016-08-25 12.51.17.jpg
    31.6 KB · Views: 279

SPARRABOS

Sealiner
;)nog ou kanon foto uit argiewe....januarie 1964 op die ou posseelfototjie........seekat..........groeiwater....22 pond....blou stompkop....mos maar n poenskop
 
Attachments

  • 2016-08-25 13.06.51.jpg
    2016-08-25 13.06.51.jpg
    16.9 KB · Views: 275

SPARRABOS

Sealiner
;)hy spook nes n haai......gedog die jong een wat ek gevang het was ook n haai......:shock:...toe is dit n poensie....kon hom elk geval nie terugsit....was dood na geveg...het getry hom revive...
 
Attachments

  • 2016-08-25 13.15.12.jpg
    2016-08-25 13.15.12.jpg
    31.4 KB · Views: 274

SPARRABOS

Sealiner
Krap die vakansie op die plaas daar in oorlede oumatjie se kamer...kyk na die ou kiekies.....onder stof......sien oupa het op kanon sommer in een oggend genoeg vis vir die hele kontrei gevang.....vra ek oom lang louis met wat se aas??strepies kom die antwoord.....die krakers daai jare sommer saam die kabeljoue op strepies gevang.......en als tussen in....regte geskiedkundige fototjie uit kanon se argiewe.....:f1shy
 
Attachments

  • 2017-01-03 06.31.20.jpg
    2017-01-03 06.31.20.jpg
    22.4 KB · Views: 212

Psy

Sealiner
glo die ou groot blou stompkoppe veg tot die laaste, lyks my min van hulle kom terug in die water

Sparra, watse weer is dalk die beste vir daai wildekuS?
 
SPARRABOS

Sealiner
om die punt aan stil kant twee dae oos dan eerste dag as hy wes draai op daai oggend as westewind opkom like bronzies byt...soms ook die odd Groot kob.....Bernard Kramer daar 40 kg gekry.....en Maart April soms Groot blou elwe...grootes...daai sizes wat by haaikrans/holkom/skoolsebank byt...live mullet of vars mullet of strepie koppe beste...ons het baie die kites ingestuur op punt...dis perfek vir jou vlieer..net aas gedrop met vlieer......reg voor op punt gewone westewind en matige see...nie te sterk...maar op punt moet low springtide om 10.30/11uur oggend wees...ver ingaan op punt se riwwe...jyt so twee ure se hengel dan moet jy terugkom....mooi krakers op punt.......om punt na wildside soek jy ook ligte westewind....matige see...nie te sterk....net mooi werkwater...daai plek wat Pieter van praat soek hoogwater volwater spring hier in laat middag....hoe voller hoe beter.....seekatpoot of kop...sterk tackle....dit lyk nie eers na n goeie vangplek...baie ouens loop verby sonder om te kyk....ligte westebries...redelike stil matige see met egalige branders...net mooi skuim werkwater...laat somer
 
SPARRABOS

Sealiner
daai Groot poensie van ninja sommer opgetel aan stilkant toe hul vir haaie gegooi het...poensies byt beide kante van punt....net skaars...seekat beste aas..February maart April beste tyd....beste kans as see skielik koud raak...koue water jaag hulle Kant toe...ander plek waar jou Kans goed is vir poensies is haaikrans en holkom....strepies heel flapper aas..
ook febr MRT april_seal1_ook ligte Westewind..hul like skoon blou water met wit skuim bo op water..Amper dieselle kondisies as blou elwe
 
Top