kanon. geskiedkundige staaltjies

SPARRABOS

Sealiner
Dis nou maar so kort stukkie oor kanon.....hoop dit help ou meel.....snaaks genoeg al het my voorsate baie daar gehengel gaan ek amper nooit soontoe nie......my hart le maar daar aan die anderkant......ystervarkfontein.....maar glo my op n goeie dag....oopgespoel....mooi werkwater....matige suid of noordwes ....as kanon kook dan kook hy...........julle is welkom om paar lekkar wenke oor kanon by te post...::slr:k
 
Sparrabos, my afrikaans is swak, but ey I only enjoy your posts brother.. The more you post the better my fishing and afrikaans get and they are quite entertaining! ;)
 

SPARRABOS

Sealiner
Stefan001 wrote:
SPARRABOS wrote:
Meel gaan by kleinjan se plek bly.....net voor kanonprivaatoordjie....

Beste jaar van my lewe((goodp_((goodp_((goodp_
ek wonder as die eienaar van kanon estate vandag die foto sien of hy die seuntjie wat daar langs my ma se oorlede pa oupa george staan sal herken......wonder wat sal sy kinders(ookal vandag jong mans se? )ja geskiedkundige foto....glo nie hy weet foto bestaan....hy sien dit dalk eendag op die internet...........en die twee kabeljoue wat by kanon hang??wonder wiet hulle gevang.....ja my ou pa...wens jyt nog vandag gelewe......:)
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.15.05.jpg
    2016-08-23 14.15.05.jpg
    36 KB · Views: 291

SPARRABOS

Sealiner
;)so bietjie uit kanon se argiewe......my pa was maar onderwyser....het net op skoolvakansies visgevang......wonder of ek sy bloed ge erf het want hyt lyk my net kabeljou gevang...:lol:1...toemaar spot net...hyt ook galjoen gevang...januarie 1965......seekatpoot.......maaar in ponde geweeg....70 lbs......nogal spring gety....2uur sakwater staan op die kiekie.....
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.38.10.jpg
    2016-08-23 14.38.10.jpg
    28.1 KB · Views: 294

SPARRABOS

Sealiner
;). oktober. 1966........60 pond......seekat....maar bene.....laaaaang kouse
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.29.55.jpg
    2016-08-23 14.29.55.jpg
    22.6 KB · Views: 287

SPARRABOS

Sealiner
;)januarie. 1965. seekatpoot....voor die kwota stelsel....ou groen landy waarmee na fonteine gery is in winter ook in die kiekie....._seal1_
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.36.46.jpg
    2016-08-23 14.36.46.jpg
    32.9 KB · Views: 287

SPARRABOS

Sealiner
;)my pa en sy regterhand.....hulle het altyd saam gaan seekat soek en visvang....hulle twee het ver geloop.....foto in kanonprivaatoordjie....my ma toe nog jonk loer met haar sjoe broekie....;)
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.37.07.jpg
    2016-08-23 14.37.07.jpg
    27.4 KB · Views: 287

SPARRABOS

Sealiner
;)kanon mosselkrakertjie.....kykie kouse....mis net n kam....:fbash::craz:lol:1
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.37.49.jpg
    2016-08-23 14.37.49.jpg
    24.6 KB · Views: 285

SPARRABOS

Sealiner
;)dit was die ou groote......:wfish....22 november 1960......penn. long beach........seekatpoot.........110 pond........ja hoet ons gese van penn....dit was nog katrolle......hom ook gedra vir 3 kilometer....die maargat pa van my was sterk.......hoop julle die paar argief fototjies van ou kanon geniet.....
 

Attachments

  • 2016-08-23 14.38.42.jpg
    2016-08-23 14.38.42.jpg
    33.1 KB · Views: 284

Stefan001

Senior Member
SPARRABOS wrote:
Stefan001 wrote:
SPARRABOS wrote:
Meel gaan by kleinjan se plek bly.....net voor kanonprivaatoordjie....

Beste jaar van my lewe((goodp_((goodp_((goodp_
ek wonder as die eienaar van kanon estate vandag die foto sien of hy die seuntjie wat daar langs my ma se oorlede pa oupa george staan sal herken......wonder wat sal sy kinders(ookal vandag jong mans se? )ja geskiedkundige foto....glo nie hy weet foto bestaan....hy sien dit dalk eendag op die internet...........en die twee kabeljoue wat by kanon hang??wonder wiet hulle gevang.....ja my ou pa...wens jyt nog vandag gelewe......:)

Gan foto nou vir oom Jan watsapp. Is dit sy pa? Wat is jou van Sparrabos?
 
Dankie Sparra.

Lyk my jou wortels le daar...

Die ou fotos is lekker herhinneringe.

Jy se en wys oorgenoeg om enige hengelaar lus te maak, maar net min genoeg om iets daarmee te kan maak. Ek hou daarvan, doen so voort.;)
 

SPARRABOS

Sealiner
Pieter Immelman wrote:
Dankie Sparra.

Lyk my jou wortels le daar...

Die ou fotos is lekker herhinneringe.

Jy se en wys oorgenoeg om enige hengelaar lus te maak, maar net min genoeg om iets daarmee te kan maak. Ek hou daarvan, doen so voort.;)
ja. dankie. ....ou kan ook nou nie die manne nog leer hengel daar nie.....daarom moet dit nie te veel of te min wees nie....:hyst:::craz:lol:1ouens ook al groot genoeg dat ek hulle nie moet tietiebottel gee nie.......soos hulle se hulle is nou die teorie gegee....moet nouself die prakties gaan uitfigure.......ja kanon is inderdaad spesiaal.....::slr::
 

soupcan

Member
Thanks Sparra once again for the great sharing of information! ((goodp_

I went to Fransmanshoek a few years ago and it is one of the most beautiful, relatively unknown places to fish from.  Kanon is about 5 clicks west of Fransmanshoek, and just a little bit more remote.  Good to know about the spots!

Dink ek het 'n foto van julle wat die kanon uithaal - is dit jy in die Coral wetsuit?

http://www.oystercatchertrail.co.za/blog/post/new-article-test/
 

SPARRABOS

Sealiner
My neef in daai wetsuit....die mannietjie links op foto wat naweek by my kom galjoenbraai het.....ander manne kobus van riekie.....eks te vet en te bang om te duik.....voel veilig op klippe....ek vra hul maar wat le onder die water...lol.....dis hoekom ek min sinkers koop....ek het duikers...hahaha
 

Attachments

  • 2016-08-20 16.10.31.jpg
    2016-08-20 16.10.31.jpg
    42.3 KB · Views: 246

SPARRABOS

Sealiner
Daars ander kerels saam my neef op foto se plek bo kanonsand....hul plaas loop teen see op hoogwatermerk.....riekie is hul pa......ook van rensburg
 

Attachments

  • IMG-20160817-WA0011.jpg
    IMG-20160817-WA0011.jpg
    18 KB · Views: 244

SPARRABOS

Sealiner
soupcan wrote:
Thanks Sparra once again for the great sharing of information! ((goodp_

I went to Fransmanshoek a few years ago and it is one of the most beautiful, relatively unknown places to fish from.  Kanon is about 5 clicks west of Fransmanshoek, and just a little bit more remote.  Good to know about the spots!

Dink ek het 'n foto van julle wat die kanon uithaal - is dit jy in die Coral wetsuit?

http://www.oystercatchertrail.co.za/blog/post/new-article-test/
dis darm nogal histories dat oupagrootjie eerste kanon kry dan kleinkind nog een en dan agterkleinkind nog een.......fokket "it runs in the family":fbash:fbash:lol:1
 

Attachments

  • cc21392c42604a025027ba17d7ea4758.jpeg
    cc21392c42604a025027ba17d7ea4758.jpeg
    47 KB · Views: 243

SPARRABOS

Sealiner
Gaan kyk op die google map.....as jy van klein jan se plek of van die public parking plek afkom en jy kom op die strand.......en jy kyk na die see.....en jy beweeg regs...na kanonoord se kant.....sien jy sommer daai sloep wat van die see in die land inkom.....die skibote het baie daar uitgegaan diepsee toe....eers later van tyd het slipway voor kanon se huise gekom.....ek onthou die landys en trekkers oppie strand...bote teruggekom met romans...kabeljou....poenskoppe...yellowbellys..._seal1_
 
Top