Ek sal graag daai dam wil probeer, ek is in die wesrand, kan jy my n straat naam gee waar die dam is asb, en watse aas hou die karps van daar! Ek sal ook saam jou wil gaan, maar ek vang meeste gedurende die week vis!going to jackson dam tommorow who joing me