jacksondam

bob fish

New member
hello het weer by jackson dam gaan vang hier is a foto en daar is baber ook
 

Attachments

  • IMG00220-20120427-0846.jpg
    IMG00220-20120427-0846.jpg
    39.2 KB · Views: 211

iggy

Sealiner
bob fish wrote:
going to jackson dam tommorow who joing me
Ek sal graag daai dam wil probeer, ek is in die wesrand, kan jy my n straat naam gee waar die dam is asb, en watse aas hou die karps van daar! Ek sal ook saam jou wil gaan, maar ek vang meeste gedurende die week vis!
 

iggy

Sealiner
Hi, ek het gaan google en die google earth pic gekry, dis in Jackson street Alberton. As jy n tydtjie kry ek gaan woensdag die 9de daar n lyntjie natmaak
 

bob fish

New member
Nee dis reg ek gaan kyk of ek dit kan maak sal laat weet jy moet neyt gedulig wees en gebruik maar mielies hulle buit nie somer op its anders nie
 

Attachments

  • IMG00028-20120429-1229.jpg
    IMG00028-20120429-1229.jpg
    58 KB · Views: 142

bob fish

New member
in jackson straat brackendowns if you travel on swartkoppies from alberton take overbury rd right you see the dam in front of you best be early on weekends gates open at 7 and close at 5;30
 

iggy

Sealiner
Dankie Bob, sal maar genoeg verskillende flav miellies samvat en eksperimenteer met my floaties en degies ook. Het jy al babers daar gevang of sien uitkom? Dink ek gaan Saterdag oggend 7.00 daar wees, al moeg vir die damme hier naby my.lol
 

bob fish

New member
Ek gaan so 9 uur daar wees sal vir jou later foto stuur en wys waar gooie plek is om tesit dan join ek joi daar
 
Top