Brakkanjan
Senior Member
Naand manne
Dit wil vir my voorkom of die groter karpe daar is waar ons nie gecast kan kry nie en ons wil meer voer in die water ook kry
Ek en die oubaas stel glad nie belang in 'n aasboot nie, moet asb. nie een voorstel nie.
Ek het gesien die canoe (Splinternuut met roeispaan) met 'n baie goeie 5vt sleepwa wat op die pad is (Junkmail) gaan my omtrent R4 500 kos. Ek weet die canoe is fisies baie harde werk (Oefening).
Dit blyk of die inflateable en trawling motor omtrent R5000 gaan kos. (Sonder battery of solar-panel vir die laai).
Wat stel jy voor? Gee asb. redes vir jou antwoorde. :kaykak