Inflateable VS Canoe

FRITZABU

Sealiner
Ek stem saam jou daai bad sal baie langer hou as enige opblaas boot . Daar is egter geen manier dat dit enige glasvesel boot sal oor leef nie .

Sterkte vir jou ook met jou verkope. As jy wil kan jy een hier by my kom plaas ,vir advertensie en dalk verkoop ek 'n paar vir jou ?

012 379 3828
 

Bigdan

New member
Dis reg is die volgende jy:

 
Fritz Anglers Paradise

012 3793828

1033 Market Street
Claremont

Dan sien ek jou volgende week.
 

Skuimkop

Sealiner
Brakkanjan wrote:
Ek en die oubaas het die moeilike pad aangepak en was beloon met die volgende:

  1. Inflateable [/*]
  2. mount [/*]
  3. trolling motor [/*]
  4. life-jacket [/*]
  5. anker [/*]
  6. fish finder [/*]
  7. 12 kg voer [/*]
  8. 2 x 3000 meter 6lbs Maxima lyn [/*]
  9. 2 x Sensation rod staanders [/*]
  10. 2 x floats [/*]
  11. Maarten Louw sweetner [/*]
  12. 1.3 liter suiker-stroop[/*]
Alles : R4 800

Dankie vir die bederf en great outing oubaas!

::S::S::S::S
Liewe Voortrekkers waar kry julle al daai goodies vir daai "enorme" bedrag? Ek weet ook nou nie meer of ek belangstel in die antwoord nie, lol:?
 

JakkieLouw

New member
Manne - sien jul kan maar 'n bietjie opgetrek raak met mekaar oor verskillende opsies oor bote! Gelukkig is almal nie dieselfde geskape nie, en dus het elkeen sy eie voorkeur of opinie! Ek het my huiswerk gedoen en besluit om 'n klas opblaasboot te koop asook 'n 100-150KG (SABS Life jacket) / veiligheid kan jy nie prys nie -  soos met alles kry 'n mens gemors op die mark. Ons het by Gani's (Witbank) die beste (prys + kwaliteit) gekry. Kyk na die lys wat ek + Brakkenjan gekry het vir die prys van R4800 - kwaliteit vir min geld.

1) Sensation driepoot staanders (2).
2) SABS life jacket.
3) Opblaasboot van R6700 by ander winkels.
4) Galv. anker.
4) Condor see/rivier fish finder.
5) Back board + 30 motor.
6) XX vislyn
7) Grondvoer + dips.

Groete en wees maar verdraagsaam!

Jakkie Louw:fbash
 
Top