Inflateable VS Canoe

Brakkanjan

Senior Member
Naand manne

Dit wil vir my voorkom of die groter karpe daar is waar ons nie gecast kan kry nie en ons wil meer voer in die water ook kry ;)

Ek en die oubaas stel glad nie belang in 'n aasboot nie, moet asb. nie een voorstel nie.

Ek het gesien die canoe (Splinternuut met roeispaan) met 'n baie goeie 5vt sleepwa wat op die pad is (Junkmail) gaan my omtrent R4 500 kos. Ek weet die canoe is fisies baie harde werk (Oefening).

Dit blyk of die inflateable en trawling motor omtrent R5000 gaan kos. (Sonder battery of solar-panel vir die laai).

Wat stel jy voor? Gee asb. redes vir jou antwoorde. :kaykak
 

braailegend

Senior Member
Kano/Kayak darem nie baie oefening. Gebruik self 'n Kayak(een van die klein Fluids). Onthou, mens paddle stadig/dryf basies na waar jy gaan, veral as mens se stok op die kant bly. En mens gaan maar selde verder as 300m uit, ek het maar so 500m lyn op. Wat ook lekker van 'n kayak is, dis lig, en mens sit dit sommer op roof rack of agter in bakkie. Is ook baie robust. My hele kayak setup het nuut R3700 gekos.

Ek sou 'n infatable of dingy verkies, maar dit raak vinnig duur.:kaykak
 

pumamangp

Senior Member
an inflatable and trolling motor hands down.

1)its compact and light, can fold up into your boot

2)can use a motor on it or oars

3)more stable and can take more then one person at a time

4)can fish from it

5)has plenty space, so you can take out more then enough feed at once (50kg's)

6) you dont get wet!!!!!!!!!!!! so its a dream in winter.

7) can be kitted with lights and fish finder and gps. so night use is a pleasure.

main perks are you dont have to row so you can go as far as you like (or your reel will let you),you dont get wet, its compact and light, its tough and has plenty space, you know exactly where you are dropping your baits, you can retrieve snagged lines and fish, you can play and land fish from it. can fit an electric or 1.5hp - 5hp petrol motor on it, can fit feed/rods/landing net etc in with no problem
 
 

jacogrobbelaar

Senior Member
Inflatable is also faster especially when the fish is caught in snags and you want to get to it fast. I had a canoe and now I have an Inflatable and not looking back for 1 second
 

Naruto

Sealiner
Brakkanjan, wanneer gaan ons n sessie doen dan bring ek my bom kanon saam. Gaan hom die naweek toets by Vaaldam om te kyk of ek n lyn so 150m+ kan inkry.
 

JakkieLouw

New member
Damme se watervlak het gestyg en oewers is baie vlak - 100m + is te vlak vir die grotes. Het 'n kanoe ingedagte gehad, maar dink as die vis byt en jy moet 'n paar keer 200m + inroei is dit beslis nie meer 'n plesier nie. Ek kyk na die Mariner of Seahawk (2man) bote. Hierdie bote is bekostigbaar / die gebruikte toerusting wat ek kon kry is verniel.
Naruto - kyk of jy nie jou kanon se lugtoevoer aan 'n silinder kan koppel nie. 
Groete
Jakkie.:kaykak
 

Naruto

Sealiner
Dankie Oom Jakkie. Ek het al gedink aan n silinder, maar waar laat mens hom volmaak en wat kos dit? Die mini kompressor werk darem redelik okay. Sal later n upgraded ene kry.
 

pumamangp

Senior Member
a canoe sits deeper in the water and is so much work. an inflatable can go in very shallow water, you just lift your motor a bit. 1m deep is more then enough water and it takes no effort and hardly any time at all to take lines out.

So Oom Jakkie an inflatable will suit you to the tee. you wont ever look back
 

JakkieLouw

New member
Thanks for the advice. Brakkanjan and myself plan to buy our boat kit on Monday.
I think a motorised boat is the way to go - even to fit a 12v motor onto a canoe.
 

Bigdan

New member
Wel manne wat van die nuwe Polyethylene boot die boot weeg so 70kg en is baie stabiel. hy is unsinkable en kan ook die trolling motor of Petrol motors vat, Sy prys R3750. jy sal nie weer n boot nodig he na jy die boot gekry het nie. bel vir my as jul meer besonderhede nodig het: 0723803449.
 

Attachments

  • 31072011(001).jpg
    31072011(001).jpg
    50.6 KB · Views: 110

FRITZABU

Sealiner
Will nie snaaks of sarkasties wees nie . Op enige van daai goed ,wat op die foto is. Sal jy my nie kry staan en vis ,op enige dam nie ,al betaal jul my !!!!
 

Skuimkop

Sealiner
FRITZABU wrote:
Will nie snaaks of sarkasties wees nie . Op enige van daai goed ,wat op die foto is. Sal jy my nie kry staan en vis ,op enige dam nie ,al betaal jul my !!!!
Met my dikgat trap ek ook sowaar 'n gat in daai bote as ek in hulle moet staan.:hyst:
 

Bigdan

New member
Wel manne ek belowe jul daai boot is nie so sleg soos jul dink nie, jy kan oor die 400kg laai en ek sal selfs daai boot vol water maak en hy gaan nog dryf. die bodem is tussen 10 en 12mm dik so jy sal moet trap Skuim en die ding gaan nie om voeter nie. ek het meer fotos en inligting as jul sou belang stel die ding sal jy aan jou kinders bemaak en wys my n inflatable waar jy dit gaan doen. ek weeg selfs oor die 140kg en die boot voel nie eens my gewig nie.
 

Attachments

  • 31072011(002).jpg
    31072011(002).jpg
    44.8 KB · Views: 95

FRITZABU

Sealiner
Bigdan Kom ek vra jou eerlike opinie ?

Dink jy ,jy sal op Harties as die wind lekker waai, met daai "bad" kan gaan veilig visvang ? Ek wil nie eens aan ander, groter damme dink nie .
 

Bigdan

New member
Met n 45lb trolling motor agter op sal ek na die middel van die Vaaldam toe ry en ek se nie net so omdat ek die bote verkoop nie maar omdat ek weet wat die boot kan doen. Daar is reeds een af na Bloemhof toe.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek en die oubaas het die moeilike pad aangepak en was beloon met die volgende:

  1. Inflateable[/*]
  2. mount[/*]
  3. trolling motor[/*]
  4. life-jacket[/*]
  5. anker[/*]
  6. fish finder[/*]
  7. 12 kg voer[/*]
  8. 2 x 3000 meter 6lbs Maxima lyn[/*]
  9. 2 x Sensation rod staanders[/*]
  10. 2 x floats[/*]
  11. Maarten Louw sweetner[/*]
  12. 1.3 liter suiker-stroop
[/*]
Alles : R4 800

Dankie vir die bederf en great outing oubaas!

::S::S::S::S
 

FRITZABU

Sealiner
Bigdan wrote:
Met n 45lb trolling motor agter op sal ek na die middel van die Vaaldam toe ry en ek se nie net so omdat ek die bote verkoop nie maar omdat ek weet wat die boot kan doen. Daar is reeds een af na Bloemhof toe.

Ek het gevra of jy met daai bad in 'n dam sal wil wees, as die wind waai ?

Die Vaaldam en Bloemhof het al baie groter bote, dan daai bad in die moeilikheid gehad ,as die wind verkeerd waai !! Praat van baie jare se ondervinding met bote .

Nee dankie nie vir my nie . Tackle en 'n lewe is baie meer werd , as om met so iets, dit op die water te waag .
 

Bigdan

New member
Wel Fritz n mens gebruik ook darem nou comen sense as dit kom by weer wat op steek en hoe diep jy dit gaan waag met n boot, ek se net die boot gaan jou baie meer jare diens gee as enige inflatable of selfs fibreglass boot. jy is ook veiliger in die boot as in een van daai. maar dit kom als neer op persoonlike keuse. Geniet die aand.
 
Top