How do you remove fish smell??????

CAPTAIN MORGAN

New member
Hi guys,

My worst fear has become reality! My bait and fish stored in my deep freezers has gone off as a result of my power tripping two weeks ago and as a result of me not staying at the house, I only discovered this disaster the past weekend upon arriving, fortunately the freezers were not in the house but in a outside room. I have cleaned up everything and used Jik,Jeys fluid,Demestos and Clean green to clean up as well as to try and remove the smell, it is much better, but has anyone have some other suggestions that has been in a similar situation.

Thanks
 

LeonK

Member
worry eerder oor die reul van rum..LOL

gooi vanilla in n piering en sit dit orals in die vertrek asook in die freezer. jy kan ook jou freezer uitwas met n mengsel van warm water en vanilla. asyn is ook n goeie call.
 

Pargo Man

Sealiner
Affirmative: Vinagre is the way. I wash the deep freezers once a month with it. It's cheap, so apply generously with a sponge. Mop it up with a towel and all should be fine. Fresh ground coffee powder also does wonders. Tuck a jar into a corner before reloading the freezer.

The vinagre treatment also works on the cool box and the onboard fish holds.

Bon apetit! 
 

CAPTAIN MORGAN

New member
Glo my die reuk van rum sou nice wees in vergelyking met die reuk van twee weke oue vrot vis:doh maar die idee van, was met vanilla en warm water klink na `n goeie idee sowel as die voorstel van vanilla, asyn en koeksoda in pierings ek gaan alles die komende naweek try!!! en sal terugvoering gee - Thanks ouens
 

cornelius

Senior Member
`n Bakkie of twee met Cat`s Litter sandin die vrieskas en `n paar in die vertrek sal ook help nadat jy die vrieskas met asyn of suurlemoensap gewas het. Die sand absorbeer reuke.
 

Skuimkop

Sealiner
Het met my kamp yskas/vrieskas gebeur maar nie net met vrot vis nie maar ook met vrot rooiaas by. Ek het koeksoda in pierings vir 'n paar dae daarin gelos waarna ek vanilla gebruik het en daai reuke is WEG!!!
 

patrys

Senior Member
vat n bietie hth. gooi in n bak en n bietjie water. laat die reuk in die goed intrek. dis wat ons gebruik as die groot vrieskamers afloop en n paar dae toe gestaan het. was dan alles vir n paar keer met chloor.moenie die kas was nie. dit mag dalk net die enamel afvreet. laat die reuk net die ding doen.
 

MichaelK

Sealiner
if you go according to these instructions your problem will be sorted out for good.

Take a large glass out and fill with ice, now take 2 tots of Captain morgan and fill with coke. drink leisurely.

Repeat these instructions at least 10X

Now enter that smelly room, it will actually remind you of the good times fishing with buddies

Problem solved.

I charge by the hour by the way

Credit cards accepted
 

PEETO

Senior Member
Vrommel koerant papier in bolle maak seker dat jy genoeg [papier in die vrieskas pak sodat dit styf teenmekkat pers, laat staan vir 'n week of twee, die rek sal in die koerant verdwyn.
 

adam5016

Sealiner
hier was n paar baie goeie idees.

as niks van die opsies werk nie, begrawe die vrieskas diep in die grond en ver van die huis en bou die vertrek toe. verkoop dan die huis aan n bankbestuurder.
 

dawid2005

New member
Skuimkop wrote:
Het met my kamp yskas/vrieskas gebeur maar nie net met vrot vis nie maar ook met vrot rooiaas by. Ek het koeksoda in pierings vir 'n paar dae daarin gelos waarna ek vanilla gebruik het en daai reuke is WEG!!!
 As dit die reuk van vrot rooiaas kan weg vat dan is die jou beste opsie wnat daai goed is walglik as dit vrot.
 
Top