How do you remove fish smell??????

FRITZABU

Sealiner
CAPTAIN MORGAN wrote:
Glo my die reuk van rum sou nice wees in vergelyking met die reuk van twee weke oue vrot vis:doh maar die idee van, was met vanilla en warm water klink na `n goeie idee sowel as die voorstel van vanilla, asyn en koeksoda in pierings ek gaan alles die komende naweek try!!! en sal terugvoering gee - Thanks ouens

Hi jy reggekom met jou gawe vrieskas ? Of het vroulief jou en vrieskas in rivier laat afdryf ??
 

Fanie

Sealiner
Ek het my vrou gevra en SY se Vanilla, aartappel en is alles ok en daars baie ander goed wat jy in die yskas kan sit, maar die beste om die REUK uit te kry is as jy steenkool daarin sit (dit werk blykbaar goed) en as die vrieskas in die son kan staan, se sy, is dit die heel beste.
 

zulu-X-treme

Sealiner
Well I think if you use all of the above including the idea about the Rum then I think you and your freezer are going to be just fine... lol.

Onion slices also have the ability to absorb smells.

Talk about getting advice, once again Sealine proves to be a great place for that. Can you imagine what the wife would have done if it was her freezer in the house... lol.
 

FRITZABU

Sealiner
Fanie wrote:
Ek het my vrou gevra en SY se Vanilla, aartappel en is alles ok en daars baie ander goed wat jy in die yskas kan sit, maar die beste om die REUK uit te kry is as jy steenkool daarin sit (dit werk blykbaar goed) en as die vrieskas in die son kan staan, se sy, is dit die heel beste.

Stem 100% saam . Dit ook al baie gedoen. Selfs met aaskas.
 

Fanie

Sealiner
Daar is natuurlik iets anders wat uitstekend sal werk en dit is as jy 'n ozone generator so 'n kort rukkie in die yskas sit. Ozone (O3) maak alle organiese bakterie dood, en dit is die' bak en terie wat die reuke veroorsaak.

Ozone generators word bv gebruik om lesingsale ens mee uit te vars voordat 'n nuwe groep mense die plek gebruik. Ozone in konsentraat is toksies, die proses vereis die inpomp van ozone en as die lug geterbuleer word breek die ozone binne sekondes af, die neweproduk is suurstof. Die vertrek ruik dan vars en skoon.

Steiner en daai ouens gebruik ook klein ozone generators in publieke toilette (die wit boksie bo teen die muur) om organiese bakterie wat met menslike afskeiding geassosieer word dood te maak. Dit werk uiters doeltreffend.
 

Fanie

Sealiner
Terwyl ons nou op die onderwerp van reukverwydering is - mens kry hierdie metaal sepies te koop.

Uie, knoffel, vis, jy noem dit. As jy jou hande met die metaal sepie 'was' onder 'n kraan (asof jy met seep was) dan veryder die 'sepie' die reuk. Ek was ook skepties maar dit werk uitstekend.
 

Attachments

  • Soap.jpg
    Soap.jpg
    95 KB · Views: 31

Fanie

Sealiner
Geen idee nie, persent gekry van Ha ! merika af.

Ek dink mens kan dit by die buitelug winkels (outdoor warehouse ens) ook kry.

Dis 316 SS sover ek kon toets. Was jou hande bietjie met 'n SS teepot of iets van die vrou en sien of dit werk. Die sepie is geensinds magneties nie.
 

AYOBA!

Sealiner
Ons gebruik ook een, dit werk ! veral om uie reuk van jou hande te verwyder, meeste winkels wat kombuisgoed verkoop hou dit aan, soos bunins ?(spelling)
 
Top