HOTTENTOTSVIS DERBY: 25 APRIL 2015

Chuck2103

New member
Anyone from Sealine fishing in the derby?

This will be my 1st time fishing in the Hottentot derby!!!

Any information about the area etc?!

Will Dr OLOF be allowed for the nerves ;-)
 

craig3007

New member
Naand manne. Wil net gou weet, is ons areas afgemerk per span waar ons kan vang of is dit 1st come basis.

En laastens, behalwe vir die hottentot, watse ander spesies kan ons verwag op die dag? En mag ons die vangste hou (bag limits of course)

By voorbaat dank
 

Conishiwa

Member
Hi guys

I would like to fish in the comp but it is full already. Anyone wishing cancel or looking to fill their team. Please contact me on 083 555 6185 ..pretty please
 

AB

Member
Graig

Geen spanne word in area ingedeel nie jy kan hengel waar jy wil.Die hele area sal afgemerk wees waar jy nie mag verder gaan as wat aangedui is nie.
Hoop julle het n lekker Derby . Ek kan ongelukkig nie daar wees nie en het ander verpligtinge.:?
Chuck Oom Olof moet maar eers wag tot na die tyd.Ek weet dis n lang dag sonder die sappies,maar jy hoef nie so op jou nerves te wees nie.;)
 

craig3007

New member
jacques9 wrote:
Will there be another derby this year

Hi Jacques9

Ek het met die organiseerders gesels, en apparently sal dit plaasvind op die 23ste April.

Maar dit word nie hierdie jaar binne in die Saldanha Akademie gehou nie weens omstandighede wat hulle verhoed om dit daar te hou.
 
Top