Hi SSEC:WC Members and all interested Sealiners &n

Dafishking

Senior Member
Dag sê vriende ek gaan dit nie maak moré nie my ouma het ons gister verlaat sou baie graag die naweek gejoin het. Ek dink julle gan groot manne vang galjoene groter as daai kraker van esa. Sterkte en geniet dit. STYWE LYNE.
 

Mobi Dick

Sealiner
Nou is ek klaar gewerk vir die week. Gaan nou huis toe en my goedjies bymekaar kry vir more en dan gaan ek lekker vroeg slaap vanaand sodat ek vars en vol planne is vir more. Vir die wat nog moet werk geniet dit ek sien julle more oggend tussen 05:30 en 06:00 by die BP Garage oorkant Hendon Park. Moenie laat wees nie.

 
 

Strepie

Sealiner
Dafishking wrote:
Dag sê vriende ek gaan dit nie maak moré nie my ouma het ons gister verlaat sou baie graag die naweek gejoin het. Ek dink julle gan groot manne vang galjoene groter as daai kraker van esa. Sterkte en geniet dit. STYWE LYNE.

Sterkte!
 

Hannes101

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Gaan Hannes ook sulke oulike hoedjies vir ons uitdeel.....
:walk:walk:walk:walk
 
***nutrific*** gan jy more jou nuwe hengel outfit aantrek? Dink dit is die ideale geleentheid... Sal agter jou skuil sodat die wind  my nie teveel pla nie...
 

Attachments

  • lol....jpg
    lol....jpg
    33.9 KB · Views: 135

Tylos

New member
Dafishking wrote:
Dag sê vriende ek gaan dit nie maak moré nie my ouma het ons gister verlaat sou baie graag die naweek gejoin het. Ek dink julle gan groot manne vang galjoene groter as daai kraker van esa. Sterkte en geniet dit. STYWE LYNE.

Sterkte vir jou en familie.

Aan die ander klomp, geniet dit en sien julle hopelik by die volgende een!
 

LUPO

New member
:hyst::hyst::hyst::hyst: Brilliant Hein!

Ek moes seker baie dronk gewees het daai dag, want ek kan nie daai foto onthou nie. Seker n acid-flashback of iets!
 

DJP

Sealiner
Hier waai skaars 'n windjie by my huis... sien julle manne dalk more, as ek nie daar is nie sterkte met die komp mag die wind jul genadig wees en die Hotties loop!
 

jade fish

Senior Member
and now has everyone gone to sleep!!! gees at least someone could have told me there's going to be a comp!

apologies for not being able to make it for the meeting...

so the weather is looking real good, lol but hey that's why it's called fishing. see you guys in the morn.
 
Die enigste dag wat ek nie nie my bakkie het nie en reel om saam met iemand anders te ry wat baie graag saam met my wou hengel en dalk ook by die klub aansluit....en die bliksem drop my!!! Dis natuurlik jou laaste kans gewees om saam met my ooit te gaan hengel...jy weet wie jy is, sterkte met die res van jou visvang, maar moet my nooit weer pm of vra dat ek saam met jou moet ry nie....mens maak nie reelings met iemand en dan daag jy net nie of of kom net nie uit nie, in 'n noodgeval sou ek verstaan het, maar net om te sê die weer is nie lekker nie, is sommer k@k!!! Onthou, "lekker weer" vissermane vang gewoonlik v@kk@l!!! Nog 'n komp in sy tjops!!!

Ek is nou baie de:censin ........:X:X:X:X:X:X::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn:uzi:uzi:uzi:uzi
 
Top