Hi SSEC:WC Members and all interested Sealiners
Please take note of the Club’s Members meeting on Tuesday, 17 August 2010 in preparation of the Club’s competition on 21 August 2010 at Dapatsgat to Jock se Baai/Dawidskraal[/b] .
Date: Tuesday 17 August 2010
Time: 19H00 (Executive members meet at 18:00)
Venue: The Polo & Hunt Club, Durbanville
Please confirm if you will be able to attend.
All new and prospective members are most welcome.
Die klub se fasiliteite is in die middel van die resiesbaan in Durbanville. Ingang is in Race Course Road en baie duidelik gemerk. As jy by die baan se terrein indraai, draai onmiddellik regs en volg maar net die pad. Dis die lae geboutjies amper in die middel van die kompleks. Belangrik, dis nie die groot dubbelverdieping klubhuisgeboue onder links van die hoofingang nie.
Daar is ‘n kontantkroeg en die pryse is billik.
‘n Voorgestelde Agenda is ook aangeheg. Indien u enige items wil byvoeg, pm my asseblief.
Kaspaas
Klub Sekretaris
SSEC:WC
0727636100