Hey Guys, Thought I would compile a starters g

conger

New member
I first have to say, Thank You Boys!!!!!!!!
The information I have just seen is absolutely AMAZING.
In a couple of e-pages you have answered "years" of questions this North American Carp Angler has been wishing to ask!!! :)

Some of our homeland baits are posted bellow:
http://www.youtube.com/watch?v=7qS7enkOEBU&feature=player_embedded
http://www.youtube.com/watch?v=DDlxcxjh-yU&feature=channel
http://www.angelfire.com/sports/carpking/html/bondandbreak.html
http://www.midwaylakes.com/


The North American Carp Angler (pay lake angler) methods & over-all techniques are very similar to yours. These group of anglers have been fishing for carp in captive & wild fisheries for 80 if not, 90 years.
Line indicators are made from modeling clay & are called Flags.
My associates flag all of our lines.

Tony Crawford is an Associate of mine. He also is an International Guide, Lake owner.
drop him or I a line any tome if you would like more info into our "quiet" USA fishery. Qiet due to the fact that the lake anglers bet $$$$.
 :wfish:wfish:wfish:wfish


Conger & Family
www.marukyu.com
http://e-tsuribito.jp/
 

JJJ

New member
Thanks for the valuable tips.Could anyone please tell me what the dip `Wilgedraai' comprises of.I have encountered it being used with success but to date have not found it in local fishing shops.I would appreciate help in this regard.Thanks again
 
JJJ wrote:
Thanks for the valuable tips.Could anyone please tell me what the dip `Wilgedraai' comprises of.I have encountered it being used with success but to date have not found it in local fishing shops.I would appreciate help in this regard.Thanks again

Nog nie van die dip gehoor nie.

Wie maak dit en soos wat ruik dit min of meer?
 

LeonK

Member
wilgedraai is n dip wat al lankal van die mark af is maar dit was n dik rasberry geur mengsel.

het self nooit n vis op hom by wilgedraai gevang toe hy nog oop was nie.

die naaste wat jy nou aan hom gaan kry is trueberry van trucella
 

JJJ

New member
Dankie hoor ..dit het nogal lekker gewerk by albert falls dam in pmburg...sal probeer om so n mengsel by te kom  ..Ben van die dog unit meng selfs dips sal hom vra om my te help. . sal jou laat weet as ek regkom en as dit weer werk. .

Sterkte en dankie
 

Jake the Snake

New member
Hi GUys

I have had this document for a while now and almost forgot about it. I think it would be best if i put it here as it has helpt me quite alot in the beginning just to get the idea of what fishing and all the other stuffs is about.
 

Attachments

  • Hengel Di Sa Manier Vol1.doc
    751.5 KB · Views: 158

Visman

New member
Net nog so tip of twee....

Indien die wind dit toelaat: Sodra jy met 'n ligte gewig hengel moet jou "poliesman" so laag as moontlik hang. Dit sal jou help om maliker die klein byte raak te sien. Indien jy baie stywe lyn metode hengle met ligte gewigte gaan jy nie die klein byte raak sien nie.

Die teenoorgestelde werk natuurlik vir swaar gewigte soos P4 en op. Onthou dan indien jy met 5lb hooflyn hengel en swaar gewig is daar omtrent 20% rek in die lyn as jy diep gooi. So as jy 'n flou byt kry gaan jy waarskynlik die vis mis as jy aanslaan omdat daar rek in die lyn is. Dus probeer om stywe lyn te hengel as jy swaar gewigte op het en diep hengel.
 

Flippie

Sealiner
Ek soek hulp as julle manne my kan help op die link

Dit hoef nie raad spesifiek net vir die rivier te wees nie maar net raad vir n ou wat wil begin ordentlik karp vang in die rivier.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=77409&forum_id=3
 

Rui Lopes

New member
Hi guys

I'm a new member to this forum and I must say that never have I experienced people that share good and bad points with fellow anglers in total honesty.
The posting from Narutu about begginers is and was a absolute eye openner for me.

My faith in angling and anglers has been restored and I'm able to show my kids how true anglers are, and not the "rubish" they are used to see.
 

Mamba Man

New member
Hi Manne,

Dankie vir hierdie, dit help ons "newbies" sommer baie!!!!

Net gou 'n vraag of twee van my kant:

1)Wat is 'n goeie gewig (breek krag) om as jou "main"/ hoof lyn te gebruik.
2)Werk alle stroppe in alle damme, of moet mens 'n vaaldam in die vaaldam gebruik.
3)Wat sal julle se is die 5 belangrikste dippe wat 'n man moet he.


Baie Dankie en groete
 

Naruto

Sealiner
Jammer ek antwoord nou eers... As jy deur die hele eerste post lees sal jy sien ek praat oor lyn, stroppe, aas en nog meer...
 
Hi Manne,

Dankie vir hierdie, dit help ons "newbies" sommer baie!!!!

Net gou 'n vraag of twee van my kant:

1)Wat is 'n goeie gewig (breek krag) om as jou "main"/ hoof lyn te gebruik.(vir konvensionele hengel is dit n gebruik onder die kompeterende hengelaars om ongeveer 'n 5lb of 0.17mm lyn te hengel juis om meer afstand te behaal. Vir 'n begin sou ek se dat 10lb voldoende sal wees en dan kan jy af werk na die ligter lyn soos jou ervaring meer word)
(2)Werk alle stroppe in alle damme, of moet mens 'n vaaldam in die vaaldam gebruik. (alle stroppe werk oral. Die oorsprong van die name weet ek nie van nie. Gly Rietvlei strop is by verre die gewildste)

3)Wat sal julle se is die 5 belangrikste dippe wat 'n man moet he. (dis 'n persoonlike keuse en dan is daar nog hordes verskillende vervaardigers. In plein geure sal dit goed wees om 'n piesang, strawberry, caramel, cinamon en garlic geur te he)


Baie Dankie en groete
 

Karoo85

New member
Naand mense

Dis nou al amper n jaar nadat die karp gogga my gebyt het, en nes meeste van ons koop ek toe alles wat die "salesmen" se werk! Nou sit ek met n hele kas vol dips,floros,floaties en wie weet wat nog alles....... en die karp byt eenvoudig net nie......

So its back to basics!

JustPlainShark se 5 basiese dips klink 100% in die kol, so dis n goeie begin maar nou wil ek weet..... as mens die floatie (is nooit seker oor die spelling nie) saam met n deegie gebruik as n hoekaas, sal hy nogsteeds dryf of sal hy sink.....dom vraag ja maar n man moet erens begin. En is dit meer geskik vir die boonste of onderste hoek? en dieselfde met mielies, bo of onder aangesien hy dan op die boden sal le. en is dit waar dat mielie meer geskik is vir n harde, klip agtige bodem.

Wens ekt eers hier kom lees voor ek na die kort maargat agter die toonbank geluister het!!!

Dankie ouens
 

Oom G

New member
Die vrae wat jy vra is 100% reg, maar die antwoorde verskil van sessie tot sessie.... ongelukkig...:addn

Ek het die selfde oor gekom as jy. Ek sit met 121 verskillende dips en gebruik dalk 10 van die goed..! maar Murphy is n' pes want net die dip wat jy nie het nie is die een wat werk op daai dag by die water...LoL!:X

J.P.S se plain aas begin en dan dit verder vat is altyd n' wenner so kyk eers daarna, en LEER JOU DIPS SE GEURE!!!
Daar's soveel verskillende tipe dips en eintlik is dit net mengsels van die basiese goed soos caramel en piesang ens....maar leer jou inhoud van jou dips en jy's 60% gesort.

Floaties kan op alby hoeke geplaas word met of sonder n' backing(deegie), die groote van die backing vs die geegie speel n' rol so dit help nie jy sit n' klein floatie met n' grooooot deegie op nie...hy gaan nie float nie....! so al wat help is: koop een maak\soort floatie, sit jou backing op en sit hom in n' bak water en kyk fisies hoe hy float en werk van daar af... dis op die ou einde van die dag al wat werk... Die tipe bodem wat jy hengel.... as jy agter kom daar's baie modder... maak langer jou hoeklyne of balanseer jou aas ( floatie vs deegie size )...

Dis moeilik, maar op die ou einde die moeite werd as die vis begin byt.... :ifishin
Een van die grootse foute wat hengelaars soms maak is om te veel dip op die bol te sit... en te veel soorte te vinnig op te sit....hence, begin plain en werk van daar af... Die heel beste raad op die forum is deur Enigma gegee...en dis KOLGOOI!!! bly op een kol en jy sal die vis kry... :)
 

Karoo85

New member
En dis wat gebeur as jy na gouie raad luister!

Nou het ek weer julle hulp nodig, wat skat julle sy gewig? Ek glo nie juis in n "lip gripper" nie so dis maar altyd n geraai........
 

Attachments

  • DSCF1167 3.jpg
    DSCF1167 3.jpg
    24.9 KB · Views: 244

Karoo85

New member
Nou my volgende vraag is hoe werk die verhouding tussen jou stok en jou katrol. O 'n 10ft stok, hoe groot kan jy gaan met die katrol. Ek verstaan jy kan nie op 'n 13ft 'n klein katrol sit nie(nou dit sal 'n prentjie wees!!!).

bv. Ek het 'n 12ft Adrenalin karp stok met 'n Longbow katrol op en dink daaraan om vir my 10ft graphite ook 'n Longbow op te sit, sal die 2 goed saam werk? Huiding het die 10ft 'n Shimano Silvara op maar die in besig om die gees te gee.

Enige raad sal welkom wees.

:sha
 
Top