Hey, A friend caught this at a private dam and

Fanie

Sealiner
Daars hy Herman ! Daai laaste foto lyk die meeste soos 'n blou kurper ! Lekker vet taaier lippe en die rooi rugvin.
Die eerste foto is 'n wyfie, hulle is so grys. Die gekleurde donker een op die twede foto is die mannetjie.
 

Naruto

Sealiner
Fanie wrote:
Pipeman smokes the right stuff. You can see the second back fin which is the givaway and the dwarf tiges has teeth just like other tigesr fish. Ok just smaller.

Someone else and myself were fishing rust de winter many years ago. Now we know there are crocks and we mere set to win the competition. in the big bay (it was very different then, there were trees in the water) we heard the barble breaking surface in the thick mist. We floated the boat so we can see the shore to make sure uncle crokkie wasn't there.... then into the water. We waded everywhere back then, see.

I was in the water waiting for my victim to give away his position again when one of those dwarf tigers bit me on the toe. I went cold from head to... well toe. Probably why I don't have a tail today, lost mine that day ;-)
Hahaha... Thats why I don't go to dams withh crocs...
 

Pipeman

Senior Member
Fanie wrote:
Pipeman smokes the right stuff. You can see the second back fin which is the givaway and the dwarf tiges has teeth just like other tigesr fish. Ok just smaller.

Someone else and myself were fishing rust de winter many years ago. Now we know there are crocks and we mere set to win the competition. in the big bay (it was very different then, there were trees in the water) we heard the barble breaking surface in the thick mist. We floated the boat so we can see the shore to make sure uncle crokkie wasn't there.... then into the water. We waded everywhere back then, see.

I was in the water waiting for my victim to give away his position again when one of those dwarf tigers bit me on the toe. I went cold from head to... well toe. Probably why I don't have a tail today, lost mine that day ;-)
Only the best green stuff haha! On a more serious note, went to a artlure seminar that was hosted by the Sada family, and they went trough all the species and how to catch them:ifishin
 

Herman Nel

Senior Member
Sorry Fanie, daai eerste grys een is ook 'n mannetjie, hulle het die duik in kop, die wyfies het meer 'n rondekopvorm amper soos die vleikurper...

Ek het die een toevallig op sy nes gesien 2 dae voor ek hom gevang het, hy was toe donkerder, soos die een op die foto by Loskop, visse se kleure verander baie vinnig tydens en na 'n geveg, dis seker maar wat hier gebeur het...
 

Attachments

  • P1110455.JPG
    P1110455.JPG
    42.7 KB · Views: 144

Fanie

Sealiner
Haai Herman, dalk het die water sy kleur so uitgespoel...
En sies man, vang jy die arreme blou kurper so uit sy gesin uit. Sy keintjies is nou almal wees vissies... en as jy hom twee dae tevore daar gesien het dan het jy dit met voorbedagte rade gedoen... nog erger !

Jy kan enige iets in sy nes sit, hy sal dit aanval, dis vyf minute se geduldig wees, nie twee dae nie :-D
 

Fanie

Sealiner
Hahaha... Thats why I don't go to dams withh crocs...
Al die damme met uitsondering van net 'n paar kry weer seekoeie en krokodille, so jy gaan baie min damme oor he om in vis te vang... harties en bronkies.
 

Herman Nel

Senior Member
Fanie, ek het hom "perongeluk" gevang terwyl ek my nuwe kunsaas ge-field test het.

Ek was by 'n pvt dam om fotos te neem van bass op die aas toe ek eers 'n klomp rooiborskurpers gevang het en toe die bul van 48cm.

Ek het ge"fan" cast en onder 'n boom gegooi, ek kon hom egter nie sien nie en ek vermoed die lawaaierige dingetjie op die oppv het hom gepla of te naby sy territory gewaag!

Hy is na die fotos vinnig terug gesit om verder te kan broei. Dit was vroeg in die seisoen en daar was nog nie klein vissies nie, ek weet want ek het die dam feitlik elke dag gehengel vir omtrent 5 weke!

Ek stel voor jy pos eerder goed wat minder op die man af is...

ps. nog van min Blou kurpers gehoor ( broeityd of uit broeityd ) wat op oppv kunsaas gevang is...
 

Fanie

Sealiner
Ek stel voor jy pos eerder goed wat minder op die man af is...
Nee... dis ek daai en jy moenie so 'n dun velletjie he nie. Ek kan mos nou nie die kans om jou bietjie gas te gee so laat verby gaan nie. Hoe het hy gesmaak ? :-D (sien, daar's dit weer).

Wat jy se is jy het per ongeluk na die plek toe gegaan en per ongeluk op die regte plek gegooi en toe vang jy per ongeluk die bloukurper. Ek wens dit was ek :-D Daai mooi bloues is nogal skaars deesdae.

Ons almal vang die blues so want dis maklik. As ons dit wou moeilik he sou ons almal geblindoek en net met die linkerhand gevang het, en ons gooi hulle ook terug.

Blou kurpers is net fluks in broei seisoen. Buite broeityd is hulle lui en traag om 'n kunsaas te jaag. Die spinner moet letterlik reg voor sy bek stadig verby sleep voor hy hom sal vat, en waarskynlik ook net wanneer in 'n skool ingeval 'n ander een voor hom die gogga vat.

Hulle eet alge, nes vrouens wat van pasta hou. Gin wonder hulle is so vol nonsies nie.

Dis waarom dit werk as jy 'n curly tail stadig op die bodem werk en hy kan hom met minste moeite vat, of 'n baie klein kunsasie stadig deur die skool laat swem.
 

Fanie

Sealiner
Die Sada's maak curly tails en ook 'n klein kurper vissie, maar jy behoort dit by hengel winkels te kan kry. Jy sal die meeste leer as jy 'n keer of wat saam met een van die kunsaas klubs gaan visvang, hulle sal jou baie kein goedjies wys wat die verkil maak tussen werk en nie.

Daar is in PTA Salmo en Classics, ek stel voor jy kies een van hulle as jy belanstel. As jy in politiek belangstel dan is daar nog 'n ander klub ook - geen kommentaar.
 

Droomvanger

Senior Member
Haai slim Fanie - al die antwoorde 100% reg! Mooi foto van 'n dwergtier daardie. Wanneer join jy ons weer vir 'n visvang? :ifishin
 

Droomvanger

Senior Member
As jy net die reens bietjie kan stop, sodat ons by waters kan uitkom sal dit gaaf wees.
Het jy die rekords vir vleikurpers op kunsaas? Ek sal bietjie gaan loer en julle sê.
 

Fanie

Sealiner
Nee nee, los die reen, as daar meer bote in die strate as karre is miskien dan. Jy kan smorens op pad werk to trawl en by die werk spog met die groot een wat weg gekom het.
 

Herman Nel

Senior Member
Pipeman

Jy kan, maar ek mag ongelukkig nie "gratis" adverteer op Sealine nie ( Sealine reels ) ek sal vir jou die link stuur na my website...

Herman
 

Lunker

Senior Member
Did a short session yesterday. Between the wife and landed close on 100 vleis on curly's and Berkley maggots. Attached is 2 pics of black vleis. We caught a couple of them but these were the darkest.

 
 

Attachments

  • black kurper1.jpg
    black kurper1.jpg
    29.6 KB · Views: 115
Top