Henties 2015

BOK

Senior Member
Dag 8:

Vandag was ons maar weer op steenbra se spoor gedurende laagwater en op hoogwater het ons galjoen gesoek. Net een klein steenbra gevang, vier galjoene en een mooi kolstert.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    28.9 KB · Views: 726

BOK

Senior Member
My seekat asie waarmee ons probeer steenbra vang het
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    28.4 KB · Views: 722

baber101

New member
as jou vrou jou hengel buddy is laat haar goed lyk en behandel haar goed daai vrouens is skaarsjavascript:emoticon(':cool:', 'images/emoticons/3clown.gif')
 

baber101

New member
as jou vrou jou hengel buddy is laat haar goed lyk en behandel haar goed daai vrouens is skaars javascript:emoticon(':cool:', 'images/emoticons/3clown.gif')
 

baber101

New member
as jou vrou jou hengel buddy is laat haar goed lyk en behandel haar goed daai vrouens is skaars javascript:emoticon(':cool:', 'images/emoticons/3clown.gif')
 

Gien

Member
Al is die vis min en klein bly dit nog steeeds 'n lekker "post" om om te lees, Van krappe vang tot aas netjies op hoek gebind, reg vir daai groot vis.

Maar aan die omstandighede kan ons niks doen nie, as die vis nie in die omgewing of binne gooi afstand is nie kan jou aas hoe mooi lyk, jy sal net vang wat in die omgewing van jou aas is. Ek was ook in Februarie daar en het mooi gevang maar dit kan nie vergelyk word nie.

Dankie vir die moeite wat jy tot sover gedoen gedoen het Bok ek volg die "post" nog elke dag.
 

BOK

Senior Member
Gien wrote:
Al is die vis min en klein bly dit nog steeeds 'n lekker "post" om om te lees, Van krappe vang tot aas netjies op hoek gebind, reg vir daai groot vis.

Maar aan die omstandighede kan ons niks doen nie, as die vis nie in die omgewing of binne gooi afstand is nie kan jou aas hoe mooi lyk, jy sal net vang wat in die omgewing van jou aas is. Ek was ook in Februarie daar en het mooi gevang maar dit kan nie vergelyk word nie.

Dankie vir die moeite wat jy tot sover gedoen gedoen het Bok ek volg die "post" nog elke dag.



Dankie Gien

Ons trek maar vanjaar taai, maar soos met als in die lewe kan dit nie altyd oral goed gaan nie. Dit is ook maar die see se manier om te wys wie is nou eintlik die baas!

Dag 9:

Vandag is ons weer noord en het ons na galjoen gaan soek die wind het sterk gewaai en ek vermoed as ons by die huis kom gaan die kabeljou begin byt. Ons het vandag seker 50 ondermaat galjoen gevang en net vier was groter as 35 cm ( ons eie minimum size ons hou nie die grens gevalle nie ) . More gaan hengel ons in die suide ek het 'n paar goeie spots oor my paar jaar se henties ervaringe daar.

Al die sealine slimkoppe help so bietjie met die regte naam vir die vis op die foto ek het al van te vore 'n kleiner een gevang en 'n local se toe vir my dit is 'n botter vis. Dit lyk vir my soos 'n tipe "five finger".
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    34.4 KB · Views: 556

BOK

Senior Member
Dag 10:

Vandag was maar weer taai baie ondermaat galjoen gevang darem 9 wat size is. Ons het by Myl 14 begin en tot by die ontsoutings aanleg.


Hier is n paar mossel asies wat ek probeer het met verskillende kleure dobbertjies almal werk maar ewe goed.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    29.2 KB · Views: 556

BOK

Senior Member
Dag 11:

Vandag was ons laaste hengel dag en ons was net tot middag uit. Dit was maar die selfde storie ek het 11 galjoene gevang en net 2 was size. Op die ou end het ons darem so paartjies gehad en darem een grote. Dit is jammer vanjaar was die vis maar skaars ek het nog nooit so min vis by skubbebar gesien nie. Dit bly nog steeds 'n lekker trip en sal dit vir enige visserman aanbeveel. More is dit die langpad huistoe.
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    42.4 KB · Views: 463

K@llie

Member
Dankie vir die dag tot dag verslag wat jy gedoen het. Somtyds kry n mens maar so n stil tyd in Henties.
Veilig ry terug.
 

Jr71

Senior Member
((goodp_((goodp_
Waar het julle gewoon
En watter agent
Hoop om January 2016 weer te gaan
Is klaar besig on te beplan
Per night per person
Die garage lyk mooi groot
Was dit n 6 sleeper????
Sorry for all the questions
 

Gien

Member
Mooi Galjoen, moet 'n redelike gewig he want dit kos 'n man om hom vas te hou ;)

Dit is jammer as die vangste minder as 'n mens se vewagtinge is maar dit is mos maar hoe die hengel werk en volgende keer gaan dit beter. Soos jy se Henties, eintlik die hele Namibia bly 'n mooi plek om te besoek.

Veilige terug reis
 

Koper

Senior Member
More Bok, man lekker verslag sover, ja manne wat ek ken van Vredendal bel my gisteraand, hulle het geheel sommer 3 dae vroeer teruggekom, so sleg was hulle hengel.

By St Nowhere gebly en die area het hulle glad nie goed behandel.

Five Finger Butterfish roep hulle hom.
 
Top