Al is die vis min en klein bly dit nog steeeds 'n lekker "post" om om te lees, Van krappe vang tot aas netjies op hoek gebind, reg vir daai groot vis.
Maar aan die omstandighede kan ons niks doen nie, as die vis nie in die omgewing of binne gooi afstand is nie kan jou aas hoe mooi lyk, jy sal net vang wat in die omgewing van jou aas is. Ek was ook in Februarie daar en het mooi gevang maar dit kan nie vergelyk word nie.
Dankie vir die moeite wat jy tot sover gedoen gedoen het Bok ek volg die "post" nog elke dag.