Jake the Snake
New member
Sjoe maar dit Thread is besig om my seriously jaloers te maak. Maar ek moet se julle manne het darem maar pragtige kaste. ::respekt: Gan sommer nou vir my een bestel van G2/Simply wood af....
Ek sien meeste van julle het almal dieslefde botteltjies met julle dips en so vorrts. Waar kan die in die hande kry. As ook daardie klein bottletjie vir jou Floaties/Mielies.