HELP Please!

Nam-angler1

New member
Ek is dringind opsoek na 'n trim motor vir 'n 1992 90hp Mariner, tweedehands sal ook werk. Hier by ons in Namibie-Windhoek is net 2 boot plekke en kom nie reg nie. As niemand kan help nie, kan julle dan dalk help met 'n lys van boot winkels in S.A wat my dan dalk kan help asb. Soek net die elektriese motor gedeelte.
 

pieterh

Sealiner
Hi Nam.
Is lou motor dieselfde as die  foto of is dit die een met die split  cowling
 

Attachments

  • mariner.jpg
    mariner.jpg
    40.6 KB · Views: 146

Nam-angler1

New member
Pieter dit sal baie help dankie! Soos ek sê, ek soek net die elektriese motor anders dan die kompleet unit.
Het 'n short gehad op die boot en die magneet van my trim motor het gekraak, los gekom en toe gebeek. :?
 
Top