Nam-angler1
New member
Ek is dringind opsoek na 'n trim motor vir 'n 1992 90hp Mariner, tweedehands sal ook werk. Hier by ons in Namibie-Windhoek is net 2 boot plekke en kom nie reg nie. As niemand kan help nie, kan julle dan dalk help met 'n lys van boot winkels in S.A wat my dan dalk kan help asb. Soek net die elektriese motor gedeelte.
